Yellow House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Petro Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 122
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Adele B - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige uitsig dag en nag!
Lees meerYellow House se terugvoer
Adele! Verskriklik dankie vir hierdie terugvoer. Dis heerlik om te lees dat julle lekker gebly het. Kom volgende keer vir langer!
Riaan M - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderful hosts and very comfortable accommodation.
Yellow House se terugvoer
Thanks for this lovely feedback, Riaan! Being cyclists ourselves, we understand how unpleasant it is to get back into wet cycling gear, so it was a pleasure to dry them for you! It was great to host you at the restaurant as well.
Leatitia S - Mrt 2024
Algehele gradering
Wat 'n pragtige plek: verblyf & mense!
Yellow House se terugvoer
Leatitia! Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer - dit inspireer ons om aan te hou en nog beter te raak. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê!
Suzette V - Apr 2024
Algehele gradering
Joubert en Petro was so vriendelik en bedagsaam teenoor ons. Puik kos ook!
Yellow House se terugvoer
Dankie Suzette, vir hierdie mooi terugvoer! So bly julle was hier en ons hoop julle kom weer!
Richard W - Des 2023
Algehele gradering
Heavenly.
Yellow House se terugvoer
Thank you so very much for this wonderful review, Richard! It was our privilege hosting you!
Johann B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid, vriendelikheid, gasvryheid en behulpsaamheid, veiligheid.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie! Ons het dit so geniet om julle by Yellow House te hê!
Gerda C - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, goed vir die siel!
Yellow House se terugvoer
Baie dankie, Gerda! So lekker om julle by ons te hê! Tot volgende keer!
Elzanne A - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Yellow House se terugvoer
Sjoe, Baie dankie vir jou pragtige review, Elzanne! Dit inspireer ons om nog beter te doen!
Annalise S - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Yellow House se terugvoer
Dankie vir jou mooi woorde, Annalise! Hoop julle kan volgende keer langer bly!
Vianda S - Jul 2023
Algehele gradering
Wens ek kon langer as net 1 nag daar oorbly.
Lees meerYellow House se terugvoer
Liewe Vianda, baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Ons wens ook jy kon langer gebly het! Soos Mark Twain gesê het - 'n mens kan 'n goeie ruk leef om 'n lekker kompliment! Hoop ons sien jou vinniger terug as wat ons dink.
Sune G - Mei 2023
Algehele gradering
Rustige wegkom!
Suzanne S - Apr 2023
Algehele gradering
Die heerlikste bederf deur sonskyneienaars Petro en Joubert.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi woorde - dit was regtig 'n voorreg en 'n groot heerlikte om julle hier by ons te laat vertoef.
Lourens B - Des 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi resensie, Lourens. Dit was ons voorreg om julle hier by ons te hê.
Groete
Petro
Dana W - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable stay and friendly hosts.
Jocelina S - Apr 2022
Algehele gradering
Die beste plek om ons vakansie te begin.
Lees meerYellow House se terugvoer
Baie, baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop ons sien julle weer. Dit was heerlik om julle te ontmoet.
Reinet J - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig en rustig.
Chantelle D - Apr 2022
Algehele gradering
Very pleasant stay.
Yellow House se terugvoer
Thank you so much for this beautiful review, it is much appreciated. Come back soon.
Elize D - Apr 2022
Algehele gradering
Baie gasvrye ontvangs, alles netjies en goed versorg.
Christian G S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike gasvrye ontvangs. Netjies en skoon.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoer! Hoop ons sien julle weer.
Talita M - Jan 2022
Algehele gradering
Goed ingerigte, aangename verblyf.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Dit was heerlik om jou hier by ons te hê! Hoop ons sien mekaar weer.
Henry G - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker. Mense baie aangenaam.
Yellow House se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer, Henry. Julle was wonderlike gaste. Ons hondjie het ook so gedink.
Maria T - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plaasgevoel met baie gasvryheid.
Erik F - Mrt 2022
Algehele gradering
Peaceful stay in a beautiful setting.
Yellow House se terugvoer
Thanks so much - it was really super hosting you!
Natashia B - Des 2021
Algehele gradering
Rus, vrede, kalmte in die mooiste omring.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie mooi terugvoer! Dit was 'n voorreg om julle by Yellow House te hê. Hoop ons sien mekaar binnekort weer!
Cora-marie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer - dit was ons voorreg om julle hier te huisves.
Cherryll R - Sep 2021
Algehele gradering
Rustig plaasatmosfeer.
Jeme P - Aug 2021
Algehele gradering
Asemrowende ligging.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop ons sien jou weer.
Betsie M - Aug 2021
Algehele gradering
Baie beiïndruk
Yellow House se terugvoer
Betsie, jy was 'n heerlike gas om by ons te hê - en daai pragtige twee scotties! Alles van die beste met die resies ook.
Nicolina B - Jul 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoer. Dit was werklik ons voorreg om julle by ons te huisves.
Amy W - Jun 2021
Algehele gradering
Exquisite, comfortable and welcoming.
Lees meerYellow House se terugvoer
Thank you for that wonderful review - we loved your enthusiasm and interest to see all the town has to offer. We would love to see you again!
Lots of love from Yellow House x
Louise C - Apr 2021
Algehele gradering
Rustige, veilige plaasatmosfeer, stapafstand van die middedorp.
Lees meerYellow House se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige skrywe! Dit bly vir ons n voorreg om hierdie plasie en ons pragtige dorp met ons gaste te deel.
Helga S - Apr 2021
Algehele gradering
Rustig. Pragtig. Gasvry.
Amanda C - Mrt 2021
Algehele gradering
So 'n rustige atmosfeer. Plaaslewe op jou voorstoep. Goed vir siel en vlees om daar uit te span.
Marinda V - Jul 2021
Algehele gradering
Ons het dadelik welkom gevoel met ons aankoms en is hartlik ontvang deur die eienaars.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer - sal heerlik wees om julle weer by ons te ontvang!
Ernie L - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, sal aanbeveel.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kompliment, ons probeer aanhou verbeter!
Lourens M - Des 2020
Algehele gradering
Heerlik stil en rustig, 'n regte plaasatmosfeer.
Yellow House se terugvoer
Baie dankie Wouter,
Ons waardeer jou terugvoer.
Hoop ons sien jou binnekort weer.
Groete
Joubert en Petro
Sommerso
Carla W - Okt 2020
Algehele gradering
Peaceful, relaxing
Jean M - Okt 2020
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel!
Lourens M - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker plaas-atmosfeer.
Chris F - Sep 2020
Algehele gradering
Hier kan jy rus.
Johan B - Sep 2020
Algehele gradering
Vakansie oorbly
Jolene S - Des 2019
Algehele gradering
Plekkie is baie netjies en mooi binne, als wat jy nodig het is beskikbaar.
Christine B - Jul 2019
Algehele gradering
Skoon, netjiese, sielsverrykende verblyf!
Carien S - Apr 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik ontspanne, met genoeg spasie vir speel.
Jan A - Apr 2019
Algehele gradering
Baie netjies en goed versorgde omgewing. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig.
Johan V - Mei 2019
Algehele gradering
Heerlik, netjies, skoon, gerieflik, gasvry.
Renscha H - Des 2019
Algehele gradering
Heerlike rustige huisie in pragtige dorpie.
Lees meerVernie M - Jun 2019
Algehele gradering
Uit die boonste rakke! Van die lekkerder oornagplekkies.
Gerrit M - Apr 2019
Algehele gradering
Aangename verblyf in ou, maar karaktervolle huis.
Philip F - Des 2019
Algehele gradering
Gerieflike en vriendelike diens ontvang tydens verblyf.
Gert S - Sep 2019
Algehele gradering
Baie rustige en aangename atmosfeer.
Tinus A - Aug 2019
Algehele gradering
Totale fiasko!
Madelein S - Okt 2018
Algehele gradering
Gasvrye verwelkoming, skoon ruim verblyf, 'n tuiste weg van jou huis af!
Ansie V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie netjies.
Marko P - Mei 2018
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
Neels R - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut uitstekend!
Helenus K - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Hannelie A - Mrt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, meer as waarvoor ons gesoek het!
Albert V - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige, rustige atmosfeer.
Maxie J - Feb 2018
Algehele gradering
Incredible service and accommodation.
Hein I - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker, veral na 'n lang reis.
Surene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Rustige nostalgie.
Wessel S - Okt 2018
Algehele gradering
Ruim en gerieflik.
Adele V - Jan 2018
Algehele gradering
Nice, clean, neat and perfect for someone looking for peace.
Mandy E - Mei 2018
Algehele gradering
We had a lovely stay in a neat and clean spot.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Heila V - Apr 2018
Algehele gradering
Die verblyf en geriewe is gerieflik en alles wat nodig is was beskikbaar.
Lees meerAnonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Rina O - Mei 2017
Algehele gradering
Gerieflike en skoon verblyf met 'n fantastiese uitsig.
Harold D - Apr 2017
Algehele gradering
Moeite werd om hier te oornag.
Charles O - Okt 2017
Algehele gradering
Lekker gastehuis op kant van plaas met lekker stoep met oop ronde vuurmaak plek met braairooster beskikbaar.
Lees meerLouis W - Apr 2017
Algehele gradering
Uitstekende, rustige omgewing met mooiste uitsig op berge.
Joke D - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese verblyf.
Tielman V - Nov 2017
Algehele gradering
Baie lekker. Hou baie daarvan.
Lindie S - Des 2017
Algehele gradering
Ruim en rustig met 'n wonderlike plaas atmosfeer.
Bets W - Mei 2017
Algehele gradering
Bekostigbaar, volledig toegerus, aan te beveel.
Arno B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie oulike plekke, sal defnitief weer gaan. Netjies en baie ruim. Ideal vir groot gesin.
Charlotte L - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier rondom 'n binnebraai. Dis 'n ideale plek vir 'n groep vriende wat saamtoer en kuier.
Wimpie M - Des 2017
Algehele gradering
Goeie ligging maar klientediens was swak.
Lees meerHermann E - Jan 2017
Algehele gradering
Die personeel wat ons ontvang het was baie vriendelik, die netheid en algemene interieur van die gastehuis kort aandag, andersins het ons regtig lekker gekuier.
Wimpie M - Des 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon en gemaklik.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Jacomina L - Nov 2016
Algehele gradering
Lieflik huislik.
Sonia N - Aug 2016
Algehele gradering
Gerieflik en stil.
Jan K - Jul 2016
Algehele gradering
Baie netjies en huislike atmosfeer.
Anso V - Mei 2016
Algehele gradering
Dit is 'n stunning plek.
Danie L - Mrt 2016
Algehele gradering
Alles uit die boek uit - dankie.
Billy C - Sep 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Piet M - Aug 2016
Algehele gradering
Baie netjies, kon lekker afskakel.
Pieter B - Mei 2016
Algehele gradering
Aangename omgewing, vriendelike en hulpvaardige mense en wonderlike ervaring!
Dup D - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Lees meerCharles O - Jun 2016
Algehele gradering
Baie lekker.
Francois V - Apr 2016
Algehele gradering
Uitstekend.
Karien J - Feb 2016
Algehele gradering
Baie rustige en netjiese plek.
Jan-adriaan V - Des 2016
Algehele gradering
Knap gerieflike plekke vir 'n naweek vir twee.
Hentie R - Jun 2016
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Lees meerIzobelle L - Jan 2016
Algehele gradering
Baie gerieflik en ideaal geleë vir ons behoefte.
Hercus G - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker. Lugversorging het baie gehelp teen hitte. Pragtige ligging. Regtig lekker.
Ampie S - Des 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly dankie.
Arnold N - Okt 2016
Algehele gradering
Skoon netjies en aangenaam.
Karel O - Jan 2016
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Leon B - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam en stil.
Wikkie V - Aug 2016
Algehele gradering
Die besige hoofpad voor die huis was onverwags.
Anna-marie T - Des 2015
Algehele gradering
Awesome!
Lize T - Des 2015
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, gerieflik en alles wat jy nodig het.
Abrie V - Des 2015
Algehele gradering
Sommerso fantasties!
Ciska V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf gehad.
Riaan N - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker plekkie net buite die dorp met alles wat mens nodig het.
Suzanne F - Apr 2015
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik. Dekor is baie mooi
Spook V - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was puik en uitstekend. Sal enige tyd weer daar bly.
Christie M - Des 2015
Algehele gradering
Pragtig en goed ingerig. Kan dit gerus aanbeveel.
Fj (kobus) D - Apr 2015
Algehele gradering
Verblyf was baie aangenaam.
Karin V - Jul 2015
Algehele gradering
Op die plaas, maar ook in die dorp.
Amelia R - Jul 2015
Algehele gradering
Baie netjies!
Wilma K - Mei 2015
Algehele gradering
Heerlike, verrassende ervaring.
Lees meerCobus D - Des 2015
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Carol B - Des 2015
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Mart-marie S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs.
Shannon A - Des 2015
Algehele gradering
Aangenaam.
Cha-marie P - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly oor Paasnaweek.
Fred D - Okt 2015
Algehele gradering
Onaangenaam.
Yellow House se terugvoer
Ek is jammer om te hoor van u ongemak met bedluise ek het onmiddelik die gaste wat voor u en na u in daardie huisie gebly het, geskakel en hulle het bevestig dat hulle geen probleem met bedluise ondervind nie. Ek het wel onmiddelik alle plekke se matrasse en matte met Fendosa gespuit asook die waskamer en alle beddegoed gewas en gestryk. Ons neem elke klagte ernstig op want elke gas kom om hulself te geniet asook hul akkommodasie.
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Christina de Wit-straat 519, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang