Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellow House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Adele B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Pragtige uitsig dag en nag! Ons het heerlik gebly. Dit is 'n pragtige huisie met alles wat ons nodig het! Die Melkweg in die aand was asemrowend, asook al die ligte op die paadjies wat jou na die swembad en plekkie lei om die sterre te bewonder. Daar is soveel aandag gegee aan die detail, van die blomme tot die lemoene, verskeidenheid koffie, die notas agter die badkamerdeur en ligte oral. Dit is 'n perfekte plek om te oornag of 'n paar dae af te sonder en te vergeet van die gejaag van die lewe. Dankie, ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Adele! Verskriklik dankie vir hierdie terugvoer. Dis heerlik om te lees dat julle lekker gebly het. Kom volgende keer vir langer!

Riaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful hosts and very comfortable accommodation. We arrived with our bicycles after getting soaked in a thunderstorm. Our hosts were incredibly welcoming and even tumble dried our clothing for us. We had dinner at the restaurant and the food was exceptional.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Thanks for this lovely feedback, Riaan! Being cyclists ourselves, we understand how unpleasant it is to get back into wet cycling gear, so it was a pleasure to dry them for you! It was great to host you at the restaurant as well.

Leatitia S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Wat 'n pragtige plek: verblyf & mense! Ons sal beslis weer daar gaan bly. Ons was in die Lavender Cottage. Alles - en nog meer wat jy nodig gehad het, was daar. Die gasvrou doen baie moeite met die detail van die cottages. En 'n bonus is die restaurant op die perseel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Leatitia! Baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer - dit inspireer ons om aan te hou en nog beter te raak. Dit was 'n voorreg om julle by ons te hê!

Suzette V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Joubert en Petro was so vriendelik en bedagsaam teenoor ons. Puik kos ook! Ja, absoluut! Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Dankie Suzette, vir hierdie mooi terugvoer! So bly julle was hier en ons hoop julle kom weer!

Richard W
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Heavenly. Yellow House was a fantastic place to stay. The hosts are lovely people who make you feel very welcome. My room was incredibly well-equipped for self-catering, but what I really liked was that if I was feeling lazy, I could eat in the Yellow House's restaurant. And the food was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Thank you so very much for this wonderful review, Richard! It was our privilege hosting you!

Johann B
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Netheid, vriendelikheid, gasvryheid en behulpsaamheid, veiligheid. Heerlike en vriendelike, persoonlike diens staan uit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Baie dankie! Ons het dit so geniet om julle by Yellow House te hê!

Gerda C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Pragtig, rustig, goed vir die siel! Ons het so lekker gebly vir die aand op ons reis tussen Pta en Knysna! Die plek is pragtig en so rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Baie dankie, Gerda! So lekker om julle by ons te hê! Tot volgende keer!

Elzanne A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Fantasties. Ek beveel beslis die Honey Cottage aan. Alles was met soveel smaak gedoen. Petro het 'n fyn oog vir detail en was 'n uitstekende gasvrou. Dit was ideaal dat die restaurant op die perseel is en die kos is uitmuntend! Pizzas is 'n wenner en die aandete was keurig. Dankie vir 'n heerlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Sjoe, Baie dankie vir jou pragtige review, Elzanne! Dit inspireer ons om nog beter te doen!

Annalise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig en veilig. Plaasomgewing met vrugtebome, baie rustig en veilig. Skoon en netjies, baie gasvry. Alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Dankie vir jou mooi woorde, Annalise! Hoop julle kan volgende keer langer bly!

Vianda S
1 nag
5.0
Jul 2023

Wens ek kon langer as net 1 nag daar oorbly. Gasvrou Petro het my met my aankoms vriendelik gegroet en welkom laat voel en my toe die verrassing om van te droom gegee. Ek is die Mustard Cottage gegee om in te oornag! Die dekor en aandag aan welkom-voel-detail het my asem weggeslaan. My kunstenaarshart het behoorlik gedans van lekkerkry oor dié mooie blyplek. Alles wat nodig is vir creature comfort was daar. Yellow House bedryf ook sekere dae 'n restaurant op die perseel. Die Mustard Cottage is heeltemal eenkant wat ek baie waardeer het. Dit het 'n pragtige tuin en lekker braai/kuiergeriewe. Aan die voet van die Swartberge geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petro
Yellow House
Liewe Vianda, baie dankie vir hierdie pragtige terugvoer! Ons wens ook jy kon langer gebly het! Soos Mark Twain gesê het - 'n mens kan 'n goeie ruk leef om 'n lekker kompliment! Hoop ons sien jou vinniger terug as wat ons dink.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat 519, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f7749b07a15f8f3c24a84bd68e9889b15c49007918d3a7cc3e495da970925f5e6c8236cec6a9b06029f52e8029d21f17b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 519 Christina de Wit Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.239245816913 22.030538022427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang