Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellow House

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat 519, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Yellow House lê aan die rand van die skilderagtige dorpie Prins Albert - die perfekte plek om te ontspan en te kyk hoe die son op die berge sak, na die sterre kyk of deur die amandelboord of tipiese Karoo-groente- en vetplanttuine te dwaal.

Verblyf word gebied in 5 selfsorg-eenhede wat elk slaapplek het vir 2 tot 4 gaste per eenheid. Elkeen van die eenhede is toegerus vir selfsorg en bied en suite-, oopplan-badkamers. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien, daar is veilige parkeerplek en braaigeriewe is ook beskikbaar.

Dit is een van die historiese 'dorpsplase' en die meeste van die eenvoudige huisies is gebou omstreeks dieselfde tyd wat Thomas Baines besig was om die Swartbergpas te bou. Die dekor van die kothuise is eenvoudig en ingetoë en werk in harmonie met die vrede en stilte en oorvloedige natuurlike lig. Ruim storte, groot kamers en privaat braaiplekke by elke kothuis.

Vir die meer aktiewe gaste is dit reg op die pad na die bekende en uitdagende Swartbergpas, maar ook die ideale basis vanwaar jy fietsry of stap na die middel van hierdie eksentrieke dorp en sy oulike winkeltjies en eetplekke.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 122 resensies vir Yellow House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Christina de Wit-straat 519, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yellow House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christina de Wit-straat 519, Prins Albert, 6930, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12f7749b07a15f8f3c24a84bd68e9889b15c49007918d3a7cc3e495da970925f5e6c8236cec6a9b06029f52e8029d21f17b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 122 5 1 5 519 Christina de Wit Street Prince Albert 6930 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.239245816913 22.030538022427

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang