Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellow Topaz

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breë-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 410 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Yellow Topaz bied stylvolle selfsorgverblyf in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Kaapstad. Die woonstelgebou is ideaal geleë naby die stadskom. Hierdie woonstel op die 27ste verdieping bied asemrowende uitsigte oor die stad en die ikoniese Tafelberg.

Hierdie pragtige eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Die slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, broodrooster, ketel, Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n TV saam met gratis WiFi-geriewe.

Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike geriewe, wat 'n kroeg, 'n swembad en 'n gimnasium-area insluit. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 28

Resensies 1

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • Breë-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 410
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breë-straat 16, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb1b773fa71935f2a3db4dbb2f1e5b084d2d509d9bab42039ae06a0fe867c7d6a8d0a52a97422cb75ac1e8debd9cab176819?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 410 per nag (plek vir 2) 16 Bree street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.917510869262 18.42151167337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang