Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellowbird Cottage

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Karen het ons dadelik tuis laat voel met aankoms. Baie gerieflik, sentraal geleë en alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Yellowbird Cottage
Baie dankie, ek hoop ek sien julle gou weer.

Herman V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Gasvry, gerieflik, vriendelik. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Yellowbird Cottage
Julle is altyd welkom.

Bradley S
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Most enjoyable. Comfortable, clean and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

HIdden Gem. I live in Darling and did not know about this accommodation until I searched on the website. Value for money and well run. Karin went out of her way to rearrange to accommodate another 3 staff members who came down on short notice. The one and only, and best Italian eatery is across the road (Ciao Darling ).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karin
Yellowbird Cottage
Baie dankie, ek hoop ek sien julle gou weer. Dankie vir julle besigheid.

Alfred T
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Baie lekker. A beautiful little flatlet, a nice stay if you're in Darling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rensche S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Mei 2024

Aangenaam. Ja, ons het hoofsaaklik daar geslaap. Daar is min oppervlak spasie om ontbyt voor te berei. Te min afdroogdoeke. Moeilik om breekgoed by te kom wat hoog gebêre word.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Karin
Yellowbird Cottage
Daar was 2 afdroog doeke opgehang, meer in die laai. Hande handdoek met 'n afdroog padded doek. Waarde vir geld, niemand anders kan in Darling bly vir die pryse. Meeste mense pop uit en gaan eet oor die pad.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Darling, 7435, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b028eab4539058ca30d60f361ccf7da6b35899e3883e39268004d04e2139805fa7344543dac1d63191c1acfb32c865e8ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 5 mense 6 5 1 5 45 Main Road Darling 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.377499092759 18.384532521357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang