Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellowbird Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Darling, 7435, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Yellowbird Cottage is 'n bekoorlike kothuis op dieselfde perseel waar die eienaar woon in Darling en dit is stapafstand vanaf die winkels en restaurante.

Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n enkelbed en daar is 'n slaaparea met 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook 'n lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daarbenewens is daar ook 'n wasmasjien. Die oopplan-eet- en -leefarea het gemaklike rusbanke en beskik oor 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is oral in die eenheid beskikbaar.

Buite op die stoep is daar gemaklike meubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is ook op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anton B
Saam met lewensmaat
5.0
Karen het ons dadelik tuis laat voel met aankoms. Baie gerieflik, sentraal geleë en alles wat mens nodig het.
Sep 2024
Herman V
Gesin met tieners
5.0
Gasvry, gerieflik, vriendelik. Sien sterre.
Jun 2024
Bradley S
5.0
Most enjoyable. Comfortable, clean and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Launce M
Besigheidsreis
5.0
HIdden Gem. I live in Darling and did not know about this accommodation until I searched on the website. Value for money and well run. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Alfred T
4.8
Baie lekker. A beautiful little flatlet, a nice stay if you're in Darling.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 45, Darling, 7435, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yellowbird Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 900
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 45, Darling, 7435, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA41b028eab4539058ca30d60f361ccf7da6b35899e3883e39268004d04e2139805fa7344543dac1d63191c1acfb32c865e8ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 45 Main Road Darling 7435 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.377499092759 18.384532521357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang