Yellowbox @ Simba House
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ann-singel 152, Simba Residential Eenheid 301, Sandton, 2196, Gauteng
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 3)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Yellowbox @ Simba House is 'n sjiek selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Sandton. Dit is ideaal vir sakereisigers en 'n romantiese wegbreek.
Die elegante woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon, wit linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 2 toegerus is. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix, asook gratis WiFi.
Die skuifdeur bied toegang tot 'n balkon met sitplek en braaigeriewe. Sandton City, Afrika se mees ikoniese winkelsentrum, is net om die draai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Ann-singel 152, Simba Residential Eenheid 301, Sandton, 2196, Gauteng
Sien meer verblyf in Sandton Johannesburg Gauteng
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ann-singel 152, Simba Residential Eenheid 301, Sandton, 2196, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang