Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yellowood @ Top Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sungubala-pas, D119, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Yellowood @ Top Lodge is 'n knus selfsorgkothuis op 'n pragtige plaas net buite Bergville. Dit is een van 3 kothuise op die perseel en ideaal vir 'n rustige wegbreek vir 'n gesin of 'n klein groepie vriende.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp op die onderste verdieping en 'n solder met 'n en suite-toilet. Daar is 'n dubbelbed op die onderste verdieping en die solder het 2 enkelbeddens. Die aparte badkamer op die onderste verdieping het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die leefarea op die onderste verdieping beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek, braaigeriewe en 'n uitsig oor die omliggende platteland. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Aktiwiteite op die perseel sluit kunsvlieghengel, baarshengel, voëlkyk, fietsry en voetslaanroetes in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Shaun Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 3

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Sungubala-pas, D119, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Yellowood @ Top Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sungubala-pas, D119, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cb9b179e85d4666daecf89dba725e3ef52155c90d55b2cbe1cc763ef3a3bad397626f378b8962eb25e4904f9d22145f5765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Sungubala Pass D119 3350 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -28.621230596143 28.973244587254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang