Yellowstone Guest House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Yellowstone Guest House is in Daggafontein, Springs, geleë en bied ruim en gerieflike verblyf met selfsorg- of verhit-en-eetgeriewe. Dit is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na oornag- of vakansieverblyf.
Verblyf word in 5 eenhede, wat elk slaapplek vir 2 gaste het, gebied. Die eenhede het óf 'n dubbelbed, 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie in elke eenheid is met 'n yskas, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die selfsorgeenheid sluit ook 'n stoof in. Elke eenheid het 'n TV en lei na 'n stoep met sitplek.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Lysterlaan 5, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
Sien meer verblyf in Johannesburg Wes-Rand Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lysterlaan 5, Daggafontein, Springs, 1559, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang