Thalassa's
Kry 30% af vir verblyf voor 15 Desember 2025. Bespreekbaar tot 7 Feb 2025
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R895R627 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Thalassa's is in Southport tussen Hibberdene and Port Shepstone aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is in 'n rustige, sentrale area wat perfek is vir gaste wat die omgewing wil verken. Hierdie eenheid vorm deel van 4 eenhede op die perseel en is heeltemal privaat en veilig.
Dié eenheid bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n buite-eetarea. 'n Ekstra bed kan teen 'n ekstra koste, mits vooraf gereël, voorsien word.
Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die hoofslaapkamer het 'n privaat stoep wat met 'n see-uitsig spog.
Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en klerekas. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met Netflix.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, konveksie-oond, mikrogolfoond, toebroodjierooster, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die voor- en agterstoep het sitplek en braaigeriewe. Aan die agterkant is daar 'n lieflike tuin en grasperk, en dit is heeltemal omhein en troeteldiervriendelik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Suki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Thalassa's het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stephen-weg 13, Southport, 4230, KwaZulu-Natal