Yembeni Private Bush Lodge
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yembeni Private Bush Lodge, Glendale-weg, Glendale, 4456, KwaZulu-Natal
-
Tydelik onbeskikbaar
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Geleë naby Ballito, is Yembeni Private Bush Lodge 'n asemrowende privaat toevlugsoord, geleë in die hartjie van die natuur en slegs 20 minute vanaf Salt Rock se majestueuse Kersfeesbaai-strand. Hierdie lodge is perfek vir diegene wat op soek is na avontuur of ontspanning, want dit bied 'n intieme toevlugsoord omring deur asemrowende wild en welige, skilderagtige landskappe.
Dié afgesonderde lodge beskik oor 3 ruim suites wat almal oopmaak op hul eie privaat houtdekke met sitplek en 'n buitestort. Elke suite is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n volledige en suite-badkamer met 'n stort, bad, dubbelwasbak en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien. Boonop het elke suite sy eie yskassie en koffiestasie. Gaste kan op die bank ontspan en 'n boek lees terwyl hulle die bosveld-uitsigte geniet.
Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n groot etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Komplimentêre onbeperkte WiFi is beskikbaar vir gaste om verbind te bly.
Deur die glas stapeldeure is 'n ongelooflike buitelug vermaaklikheidsruimte wat perfek uitkyk oor die bosveld en plaas se natuurlike boslandskap. Dit het 'n etenstafel, 'n ingeboude braai, sonstoele en 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae te geniet. 'n Gastebadkamer is gerieflik aan die agterkant van die dek geleë. Trappe lei na 'n indrukwekkende vuurput-area met houtsitplekke en 'n kroegtoonbank. Net 'n paar meter van hierdie lodge af is ekstra verblyf wat direk by die gashere bespreek kan word teen 'n ekstra koste.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Alandra Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Yembeni Private Bush Lodge, Glendale-weg, Glendale, 4456, KwaZulu-Natal
Toeganklikheid
Sien meer verblyf in
KwaZulu-Natal- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Yembeni Private Bush Lodge, Glendale-weg, Glendale, 4456, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: