Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Velddrif Riverside Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Velddrif Riverside Guesthouse
Was baie lekker om julle te ontmoet, sien julle binnekort weer. Mariana

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

'n Baie genotvolle ervaring - sal definitief aanbeveel. Die gastehuis was baie skoon en netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Die gasvrou se teenwoordigheid het die verblyf nog meer aangenaam gemaak. Sy was elke dag besorg oor ons verblyf en of ons enige iets nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Velddrif Riverside Guesthouse
Johan, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Bly julle het die verblyf by ons geniet. Kom gerus weer. Mariana

Vickus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons sal binnekort weer daar gaan bly. Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Velddrif Riverside Guesthouse
Baie dankie Vickus, vir 'n heerlike kuier, sien julle binnekort weer. Weskus groete

Juanita C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik lekker. Ons naweek was heerlik. Die gasvrou was uitstekend. Alles was mooi skoon. Dit was regtig 'n onvergeetlike naweek en danksy die gasvrou het ons op hoogte gebly van al die gebeure in Veldrift en Laaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Velddrif Riverside Guesthouse
More Juanita, dit was voorwaar heerlik om jou te ontmoet. Jy was 'n lekker gemaklike gas. Hoop om jou weer te sien. Sal definitief by jou verblyf kom inloer in die Strand sodra ek weer in Kaap is. Mooi bly en kom kuier weer vir ons. Weskus groete

Prescilla N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte plekkie vir ons vinnige oornag in Velddrift. Beslis. Die gasheer het ons heeltyd op hoogte gehou, selfs van die beurtkrag skedule. Baie gehelp met ons beplanning. Hy/sy was baie akkommoderend met ons skedule.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette B
1 nag
5.0
Jan 2024

Lekkerste wat ek in 'n lang tyd geslaap het! Regtig 'n lekker ervaring, vriendelike diens, maklik om te kry en uitstekend ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annika V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lekker, mooi uitsig en veilig. Ons het baie lekker gebly en vriendelik ontvang. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

A very much needed weekend of relaxing. The accommodation was really nice, the linen is all white which is to me a must. It was quiet and well equipped.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariana
Velddrif Riverside Guesthouse
Danielle, dit was awesome om jou weer te sien, ek is baie bly julle het die kuier geniet by ons. Hoop om julle weer te sien Mariana

Rogerio Fena D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Great location to travel around the area. Was very pleasant and owners helpful in every aspect. Great location to visit and tour around the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan Adriaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Fantasties. Bietjie gou. Vriendskappe gesmee. Baie explore. Dit was sowaar 'n fantastiese tyd. Die host van die gastehuis is voorwaar 'n opregte mens, baie vriendelik en sal uit haar pad gaan om jou so tuis as moontlik te laat voel of met enige iets te help. Sy is sowaar 'n ystervrou. Hou so aan Mariana. Jou sinvolle humour sal ons altyd bybly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariana
Velddrif Riverside Guesthouse
Jan, was baie lekker om jou te ontmoet. Hartsmense. Soos my ma sou sê, "ons dam se eende".... kom kuier gou weer vir ons. Weskus Groete Mariana

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73cf78c5dff13162f1824a1f3293f7b7c02f647a5f12c097ef53b441080213169ba92aa416121a8c5ce1b711ee6724600f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 133 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 10:00 -32.786303535278 18.17326985971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang