Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Velddrif Riverside Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Velddrif Riverside Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Johan C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

'n Baie genotvolle ervaring - sal definitief aanbeveel.

Die gastehuis was baie skoon en netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Die gasvrou se teenwoordigheid het die verblyf nog meer aangenaam gemaak. Sy was elke dag besorg oor ons verblyf en of ons enige iets nodig het.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Johan, dit was baie lekker om julle te ontmoet. Bly julle het die verblyf by ons geniet. Kom gerus weer.
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Vickus V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus V

Ons sal binnekort weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebly en die diens was uitstekend.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Vickus, vir 'n heerlike kuier, sien julle binnekort weer.

Weskus groete

Velddrif Riverside Guesthouse
Juanita C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita C

Onvergeetlik lekker.

Ons naweek was heerlik. Die gasvrou was uitstekend. Alles was mooi skoon. Dit was regtig 'n onvergeetlike naweek en danksy die gasvrou het ons op hoogte gebly van al die gebeure in Veldrift en Laaiplek.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

More Juanita, dit was voorwaar heerlik om jou te ontmoet. Jy was 'n lekker gemaklike gas. Hoop om jou weer te sien.

Sal definitief by jou verblyf kom inloer in die Strand sodra ek weer in Kaap is.

Mooi bly en kom kuier weer vir ons.
Weskus groete

Velddrif Riverside Guesthouse
Prescilla N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Prescilla N

Perfekte plekkie vir ons vinnige oornag in Velddrift.

Beslis. Die gasheer het ons heeltyd op hoogte gehou, selfs van die beurtkrag skedule. Baie gehelp met ons beplanning. Hy/sy was baie akkommoderend met ons skedule.

Annette B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette B

Lekkerste wat ek in 'n lang tyd geslaap het!

Regtig 'n lekker ervaring, vriendelike diens, maklik om te kry en uitstekend ingerig.

Annika V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika V

Lekker, mooi uitsig en veilig.

Ons het baie lekker gebly en vriendelik ontvang. Sal aanbeveel.

Danielle K - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danielle K

A very much needed weekend of relaxing.

The accommodation was really nice, the linen is all white which is to me a must. It was quiet and well equipped.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Danielle, dit was awesome om jou weer te sien, ek is baie bly julle het die kuier geniet by ons. Hoop om julle weer te sien
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Rogerio Fena D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rogerio Fena D

Great location to travel around the area.

Was very pleasant and owners helpful in every aspect. Great location to visit and tour around the area.

Jan Adriaan P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Adriaan P

Fantasties. Bietjie gou. Vriendskappe gesmee. Baie explore.

Dit was sowaar 'n fantastiese tyd. Die host van die gastehuis is voorwaar 'n opregte mens, baie vriendelik en sal uit haar pad gaan om jou so tuis as moontlik te laat voel of met enige iets te help. Sy is sowaar 'n ystervrou. Hou so aan Mariana. Jou sinvolle humour sal ons altyd bybly.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Jan, was baie lekker om jou te ontmoet. Hartsmense. Soos my ma sou sê, "ons dam se eende".... kom kuier gou weer vir ons.
Weskus Groete
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Connie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie J

Pragtige, ruim en skoon eenheid met als wat jy nodig het. Ideaal vir 2 persone.

Baie lekker gebly, sal dit graag aanbeveel.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Was heerlik om jou te ontmoet, kom kuier weer vir ons.
Weskus Groete

Velddrif Riverside Guesthouse
Nicky V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky V

Interessante dorp en inwoners baie vriendelik. Sal graag wou langer bly.

Heerlik gebly. Gasvrou was baie vriendelik. Baie netjies en gerieflik en veilige parkering.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Nicky,
Dit was regtig baie lekker om jou te ontmoet. Hoop om jou gou weer te sien.

Mooi bly
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Elmarie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Ek kan definitief Yesterday, tomorrow aanbeveel.

Die akkommodasie was uiters netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Elmarie was voorwaar n baie aangename gaste. Kommunikasie was goed en het ons plek baie netjies gelos. Hoop van harte ons sien julle wees.
Dankie

Velddrif Riverside Guesthouse
Andre K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K

Fantastiese opsie in Velddrif.

Ons eenheid was skoon, netjies en gerieflik. Die ligging is ideaal, naby winkels ens. Veilige parkering agter 'n hek. Mariana is dierbaar, baie vriendelik en daarop ingestel om jou verblyf so gerieflik moontlik te maak. Baie dankie, ons sal beslis weer daar oorbly.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Middag Andre,
Was voorwaar heerlik om julle te ontmoet.
Hoop om jul spoedig weer te sien.
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Sarah-lee L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-lee L

Baie skoon en lekker.

Ons het baie lekker geslaap. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam. Yesterday's Tomorrow is skoon en netjies en naby lekker restaurante.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Sarah-Lee, dit was voorwaar 'n plesier om julle te ontmoet. Sien julle weer. Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Irvinetha R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irvinetha R

Refreshing, na 'n baie bedrywige week en dag kon ek net ontspan.

Rustig en veilige atmosfeer. Die badkamer was so mooi en indrukwekkend skoon. Dit was soos een aand in 'n 4/5 ster-hotel.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Irvivetha, dit was 'n plesier om julle te ontvang, en jul eerste aand met ons kom deel op jul wittebrood. Alles wat mooi is vir jul pad vorentoe. Sien julle weer.
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Aidan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aidan B

Excellent and safe.

Very good and clean units to stay at.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Aidan, dit was lekker om julle te ontmoet. Kom gerus weer. Weskus groete, Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Gerda N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda N

Te kort, maar lekker.

Wind het nie saamgespeel nie en dit het gereën, sou verkies het dat dit sonskyn was.

Stephen P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen P

Comfortable bed and air-conditioning to warm the room.

The accommodation was basic but comfortable. The Netflix, and the air-conditioning (which we used to warm the room) were great. If you need to stay over for a night or two then consider staying here.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Dit was baie aangenaam om julle te ontmoet. Hoop om julle weer te sien.
Dankie
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Charleen B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charleen B

Central, clean overnight option in Velddrif.

The setting is not idyllic (on the main road and no green areas) but the unit looks brand new inside and is nice & clean. If you need somewhere to sleep only, this is a good option.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Christel L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Onvergeetlik.

Op baie kort kennisgewing kon hulle my akkommodeer.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Groot plesier. Sien julle weer.

Velddrif Riverside Guesthouse
Mariana D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana D

Heerlike diens, uitstekend.

Mariana was baie vriendelik en sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Dit was heerlik om julle hier te ontmoet.

Velddrif Riverside Guesthouse
Hester D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester D

Fantasties.

Puik. Great gasvrou.

Natasha G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha G

Vriendelike ontvangs. Die eenheid is baie modern en skoon. Kwaliteit afwerkings en dekor. Baie, baie mooi.

Ek het net vir een nag gegaan maar wat ek wel opgelet het en indien ek dit misgekyk het vra ek om verskoning. Gewoonlik wanneer mens wegbreek wil jy graag braai. Ek het geen braaifasiliteite gesien nie.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Natasha, jy was 'n wonderlike gas.
Op hierdie stadium bied ons net basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe aan.

Velddrif Riverside Guesthouse
Geraldine L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine L

Baie lekker. Nuut en skoon.

Baie mooi en skoon. Ons geyser wou nie die aand werk nie. Toe sit hulle ons in groter kamer sonder ekstra betaling. Die bestuurder doen 'n uitstekende werk. Sy is baie gaaf en behulpsaam. Sal beslis weer gaan.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

Geraldine en Arnay, dit was so 'n groot plesier om julle by ons Gastehuis te ontvang. Hoop om julle spoedig weer by ons te he. Geniet die res van julle vakansie.
Mariana

Velddrif Riverside Guesthouse
Kim W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kim W

Great overnight stay.

Super clean and modern, had everything we needed and very friendly owners. Will definitely stay again.

Velddrif Riverside Guesthouse se terugvoer

We are so pleased that you enjoyed your stay.
Looking forward to hosting you again.

Velddrif Riverside Guesthouse
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73cf78c5dff13162f1824a1f3293f7b7c02f647a5f12c097ef53b441080213169ba92aa416121a8c5ce1b711ee6724600f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 133 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 10:00 -32.786303535278 18.17326985971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang