Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Velddrif Riverside Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Velddrif Riverside Guesthouse is 'n lieflike gastehuis wat langs die Bergriviermond in Velddrif geleë is, wat dit 'n ideale bestemming maak vir oornagverblyf wanneer jy deur die Weskus toer.

Dié gastehuis bied drie eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer en sluit 'n kombuisie in. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuisies is elk toegerus met verhit-en-eetgeriewe soos 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Ander geriewe in albei kamers is 'n TV, WiFi en lugversorging.

Die ligging van hierdie gastehuis is naby plaaslike winkels en restaurante en gaste kry veilige parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Velddrif Riverside Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Velddrif Riverside Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 133, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73cf78c5dff13162f1824a1f3293f7b7c02f647a5f12c097ef53b441080213169ba92aa416121a8c5ce1b711ee6724600f3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 133 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-14:00 10:00 -32.786303535278 18.17326985971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang