Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yield House on Beach Road Port Nolloth

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Pitso J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Peacefully. The service was good, the house was clean. I will come again, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Kom vir die rustigheid en bly vir die uitsig. Die huis het al ons verwagtinge oortref. Met die inloop het die plek ons tuis laat voel. Die breë gang en die houtvloere het ons tot die laaste dag beïndruk. Spasie is daar in oorvloed, elke vertrek is XXL grootte! Die eerste sonsondergang het ons sprakeloos gehad. Ons het meer fotos daardie middag geneem as enige dag op die reis. Elke sonsondergang was uniek, selfs op 'n bewolkte dag. Die oggende was spesiaal gemaak deur 'n skool dolfyne wat in die branders baljaar het. Die akkommodasie by Yield House on Beach Road Port Nolloth is sekerlik op ons lys van plekke om heen terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joel J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A home away from home. The most refreshing apartment on the ocean's doorstep. Our stay was most pleasant. Staff were helpful and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Lekker gekuier mooiste see uitsig. Baie lekker ruim huis. Alles wat nodig is vir selfsorg. Ligging is uitstekend. Dankie Dee en jou span, julle is tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf
4.8
Apr 2024

Gerieflik, skoon, veilig. Ja, die behuising en verblyf was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Lekker ruim. Beslis die moeite werd! Heerlik gebly naby die strand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mj W
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly. Sal plek definitief aanbeveel. Baie netjies en skoon. Lekker geslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan N
1 nag Saam met vriende
3.2
Mrt 2024

Die dorp was lekker naby vir inkopies doen. Die cottage is baie basies. Sal nie aanbeveel indien u na 'n bietjie bederf soek nie. Geen WiFi beskikbaar nie. Indien u net wil oorslaap is dit 'n plek om te bly.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lourentia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.6
Mei 2024

Die dorp is heerlik sal net by ander plek bly. Handdoeke nie skoon en het merke op. Gee 1 toiletrol. Opwasbakkie binne lek. Geen wasgoedlyn om handdoeke bv op te hang.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Gordon T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantasmagories. Soos gewoonlik was dit 'n plesier om daar te bly. Dee se menseverhouding met gaste is tops. Die ligging met see-uitsig is asemrowend. Die WiFi-opvangs was nogal steurend met die konstante onderbreuking.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMDdiMjg5LThkYTMtNDQxYS1hMjFjLWE5OTFhN2JkNzMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 39 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.248241638973 16.868355101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang