Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yield House on Beach Road Port Nolloth

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Yield House on Beach Road Port Nolloth is in die klein kusdorpie, Port Nolloth geleë en bied 'n idilliese vakansie by die see. Dit is 'n goeie opsie vir groter groepe wat dié deel van die Namakwaland in die Noord-Kaap besoek.

Die Huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en slaapbank. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n sitarea, 'n eetarea, 'n stoep en 'n leeshoekie met direkte see-uitsigte en daar is 'n braai-area binne die huis.

Die ateljeewoonstel het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n leefarea en 'n dek. Die badkamer het 'n stort.

Die eenslaapkamerkothuis is op die perseel geleë en het sy eie aparte ingang. Let dat dit nie 'n see-uitsig het nie. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n ekstra slaapbank vir 2 kinders en 'n badkamer met 'n stort.

Gaste kan die dag deurbring deur langs die ongerepte kuslyn te gaan stap terwyl hulle see-uitsigte oor die oseaan, dolfyne en bote geniet. Die verblyf bied ook maklike toegang tot Namakwaland, wat veral tydens lente pragtig is.

Na 'n dag se avontuur en verkenning kan besoekers gerieflik terugkeer huis toe. Geniet 'n gesellige braai terwyl jy die rus en vrede ervaar. Gaste kan die aand afsluit op die stoep terwyl jy die indrukwekkende sonsondergange oor die see dophou. Dit word deur die AA aanbeveel.

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Pitso J
Saam met lewensmaat
5.0
Peacefully. The service was good, the house was clean. I will come again, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Albie B
Saam met lewensmaat
5.0
Kom vir die rustigheid en bly vir die uitsig. Die huis het al ons verwagtinge oortref. Met die inloop het die plek ons tuis laat voel. Die breë gang e...
Sien meer
Mrt 2024
Joel J
Saam met lewensmaat
5.0
A home away from home. The most refreshing apartment on the ocean's doorstep. Our stay was most pleasant. Staff were helpful and friend...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Johan S
Saam met vriende
5.0
Lekker gekuier mooiste see uitsig. Baie lekker ruim huis. Alles wat nodig is vir selfsorg. Ligging is uitstekend. Dankie Dee en jou span, julle is top...
Sien meer
Feb 2024
Gordon T
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasmagories. Soos gewoonlik was dit 'n plesier om daar te bly. Dee se menseverhouding met gaste is tops. Die ligging met see-uitsig is asemrowend. ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Yield House on Beach Road Port Nolloth het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMDdiMjg5LThkYTMtNDQxYS1hMjFjLWE5OTFhN2JkNzMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 39 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.248241638973 16.868355101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang