Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Yield House on Beach Road Port Nolloth

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Yield House on Beach Road Port Nolloth is in die klein kusdorpie, Port Nolloth geleë en bied 'n idilliese vakansie by die see. Dit is 'n goeie opsie vir groter groepe wat dié deel van die Namakwaland in die Noord-Kaap besoek.

Die Huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en slaapbank. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 'n sitarea, 'n eetarea, 'n stoep en 'n leeshoekie met direkte see-uitsigte en daar is 'n braai-area binne die huis.

Die ateljeewoonstel het 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n leefarea en 'n dek. Die badkamer het 'n stort.

Die eenslaapkamerkothuis is op die perseel geleë en het sy eie aparte ingang. Let dat dit nie 'n see-uitsig het nie. Die kothuis het 'n dubbelbed, 'n ekstra slaapbank vir 2 kinders en 'n badkamer met 'n stort.

Gaste kan die dag deurbring deur langs die ongerepte kuslyn te gaan stap terwyl hulle see-uitsigte oor die oseaan, dolfyne en bote geniet. Die verblyf bied ook maklike toegang tot Namakwaland, wat veral tydens lente pragtig is.

Na 'n dag se avontuur en verkenning kan besoekers gerieflik terugkeer huis toe. Geniet 'n gesellige braai terwyl jy die rus en vrede ervaar. Gaste kan die aand afsluit op die stoep terwyl jy die indrukwekkende sonsondergange oor die see dophou. Dit word deur die AA aanbeveel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Neels T
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies, goed geleë en ruim. Huis was goed ingerig, ruim en skoon. Uitsig van die see en sonsondergang was heerlik.
Jan 2025
Letitia P
Saam met lewensmaat
5.0
Port Nolloth was windy, but nice. Lack of good places to eat. Lovely place close to the beach. Value for your money. Although Bella du ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bryan S
5.0
Rustig en gerieflik. Baie netjies en rustig. Die eenheid het alles gehad wat nodig was. Die kalmte en see-uitsig doen wonders vir jou siel.
Nov 2024
Deon L
Saam met lewensmaat
5.0
Gorgeous view. Beautiful location. Spacious. Great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Pitso J
Saam met lewensmaat
5.0
Peacefully. The service was good, the house was clean. I will come again, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
  • Gaste dink Yield House on Beach Road Port Nolloth het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 39, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQyMDdiMjg5LThkYTMtNDQxYS1hMjFjLWE5OTFhN2JkNzMwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 39 Beach Road Port Nolloth 8280 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.248241638973 16.868355101852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789