Ymansdam Plaas Akkommodasie
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ymansdam Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ymansdam Farm Accommodation is langs die Tankwa Karoo Nasionale Park aan die voet van die Roggeveldberge geleë. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n romantiese wegbreek vir 'n paartjie en spog met pragtige uitsigte oor die omliggende platteland.
Ymansdam Farm Accommodation bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en 'n etenstafel. Daar is ook braaigeriewe en 'n plonspoel. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Daar is ook addisionele kampeereenhede op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Nettie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Ymansdam Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Ymansdam Plaas Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ymansdam Plaas, Calvinia, 8190, Noord-Kaap