Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yochanan

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Pamela O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Juweel in Marloth. Dit was by verre die rustigste lekkerste "unwind" tyd in Marloth wat ek ooit beleef het. Gasheer het kontak gemaak voor ons arriveer het, tydens ons verblyf vir ons web cam video grepe gestuur van ons besoekers, en na ons wegbreek ingeloer om te hoor of daar enige voorstelle van ons kant is waar/wat hy kan verander of byvoeg. Yochanan is een ongelooflike juweel weg gesteek in die bos om privaat genoeg te ervaar, maar daar was elke dag 'n besoek van verskeie diersoorte. Ons is so geseën gewees. Die "cherry" op die koek was wat ons met 'n ekstra "mahala" dag bederf het. So ons lang naweek was ekstra spesiaal met 'n dag ekstra. Dankie weereens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BC van der Walt
Yochanan
Dankie dat julle Yochanan gekies het en vir die terugvoer. Julle is altyd welkom. Dis my missie om Yochanan perfek te kry. My gaste se gerief is prioriteit.

Darren P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Value for money. We couldn't have been more pleased with our stay. The house is well taken care of and has a homely atmosphere to it. For the price, our expectations were exceeded. The owner checked up on us before, during, and after the stay, which was very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BC van der Walt
Yochanan
Thank you for sharing your experience, Darren. Hope to see you again in the future. You are a wonderful guest.

Richaan B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

It was so relaxing. It was absolutely amazing. The house is incredibly beautiful and cozy, and we had so many visits from all types of animals the entire day. Absolutely worth it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BC van der Walt
Yochanan
Thank you, Richaan, for sharing your experience. You are a special guest. We hope to have you back. Regards.

Riana C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastiese ervaring vir groot en klein. Baie lekker gebly. Kinders was heeltyd besig met die diere of in die swembad. Sal dit vir seker weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BC van der Walt
Yochanan
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Sal altyd probeer om dit nog beter te maak. Groete.

Andries Sharné V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Super. Dit was super. Het baie lekker gebly en mooi diere gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan-antoni P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great place. Fantastic host. Do not hesitate to book. Beautiful little house with all the comforts of home. Fully air-conditioned and everything worked. Utensils were extensive and we experienced no consequences of load shedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BC van der Walt
Yochanan
Thank you for sharing your experience, Jan-antoni. You are a wonderful guest. Hope to see you again.

Marchelle D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Ontspannend. Ons het lekker gebly en ontspan. Dit was asemrowend met die diere wat kom kuier. Die plek was netjies en pragtig. Die trappe is nie vir ouer mense of mense met knieprobleme nie, dit is hoog en ver uit mekaar om op te klim. Ek sou net voorstel dat iemand kyk dat alles in orde is vir kliente in teken. Ons het laat daar aangekom op inkloktyd. Daar was geen toiletpapier in plek nie en al die winkels was toe in daardie tyd. Geen skottelgoedseep om goed te kon spoel nie. Ook nie 'n toaster nie. Daar was nog 'n paar goed wat nie beskikbaar was nie. Koffie en suikerpot was net so gelos waar iemand dit laas gebruik het en net so gelos. Ons het reeds weggebreek van mense en was nie lus om te kla daaroor nie. Eerste aand was daar ook geen warm water nie. Ons is gelukkig mense wat meeste goed saamvat en 'n plan kan maak as nodig. Maar ja, dit is die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
BC van der Walt
Yochanan
Hallo Marchelle. Dankie vir die terugvoer. Ek is baie jammer oor die toiletpapier en skottelgoed seep. Jul moes my net laat weet het van die probleem, ek sou dadelik iets gereël het om te help. Ek sal verseker dit aanspreek vir die toekoms. Dis onaanvaarbaar vir my standaard wat top moet wees, tot dusver. Ek is ook besig met planne om die trappe te verander so gou moontlik. Nogmaals jammer. Groete Chris

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

BC van der Walt Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf R980
R980 R735
per nag (plek vir 5)
Vanaf R980
R980 R735
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otterlaan 3197, Marlothpark, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA610c3df42ad1bdc07e7cba79d8dbc46fbb2c5baa4d27c057722c01e75f2e8bf982140e60bfd4aa3bd25da6e4857a7c1ed611?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R735 per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 3197 Otter Avenue Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.335461709262 31.802603493254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang