Yollie's Selfsorg
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Yoland Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 39
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Lukas K - Aug 2024
Algehele gradering
Veilige, skoon en gerieflike verblyf teen 'n goeie prys.
Lees meerYollie's Selfsorg se terugvoer
Goeie dag Lukas.
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Jy is altyd welkom.
Bradley B - Apr 2024
Algehele gradering
10.
Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Kuier was baie lekker Yollie's selfsorg eenheid.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Nicole H - Des 2023
Algehele gradering
Would definitely recommend. It was peaceful and quiet. Beautiful house.
Cindy-kay V - Nov 2023
Algehele gradering
Cosy and spacious house perfect for couples and families.
Lynne E - Okt 2023
Algehele gradering
Simply wonderful.
Lou-anne B - Okt 2023
Algehele gradering
Great, relaxing.
Joanne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik ontspannend in 'n netjiese kasteel van 'n woning wat jou asem wegslaan van bewondering.
Helen K - Feb 2023
Algehele gradering
Verblyf van hoogstaande waarde!
Lees meerTony F - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely stay.
Antonie W - Jan 2023
Algehele gradering
Perfekte ligging naby strand en winkels, maar tog baie stil.
Franci P - Jan 2023
Algehele gradering
7-night stay - 6 adults and 1 baby.
Lees meerYollie's Selfsorg se terugvoer
Thanks Franci, for your positive review. I really appreciate it. You and your family are amazing people. Regards, Yoland
Odette H - Des 2023
Algehele gradering
Ontspannend.
Jenifer R - Des 2023
Algehele gradering
Dis 'n heerlike huis, met alles wat mens nodig het, en baie netjies!
William S - Nov 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Patrick H - Apr 2023
Algehele gradering
House is spacious and very clean.
Lees meerDarcelle N - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing place.
Shandemonic V - Mei 2023
Algehele gradering
It was the best time of our lives. The place, everything was just perfect.
Leanne P - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, kalm, perfek.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Beste Leanne, baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop ek sien julle weer. Groete. Yoland
Elissa K - Des 2022
Algehele gradering
Amazing!
Lees meerYollie's Selfsorg se terugvoer
Hi Sj, julle is welkom enige tyd. Dankie vir jou mooi resensie. Groete. Yoland
Alverene W - Des 2022
Algehele gradering
Ons het dit nie verwag nie. Vir ons was dit regtig 'n lieflike tydjie net kort, maar ons het dit geniet.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Hello Alverene, dankie vir jou resensie. Julle is welkom enige tyd. Groete. Yoland
Rona M - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik ruim en netjies met alles wat jy nodig het.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Rhona, julle was dierbaar.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Yoland
Mia V - Des 2022
Algehele gradering
Was regtig net 'n lekker plek met alles wat jy benodig.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Baie dankie. Julle was uitstekend.
Groete, Yoland
Caitlin J - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasies, Gerieflik.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Caitlyn vir julle ondersteuning, julle was puik.
Robyn A - Okt 2022
Algehele gradering
Tranquil, safe and cosy. The host has such a fine touch to making her place welcoming and warm.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Thank you Robin for your review, much appreciated.
Beulah C - Aug 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Hallo Beulah, dankie. Sien julle weer.
Frendelene F - Jul 2022
Algehele gradering
Propvol pret!
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Frendelene, julle is welkom enige tyd.
Jamie S - Mrt 2022
Algehele gradering
What an amazing stay!
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Thank you Jamie for the nice review, I really appreciate it.
Waiting for your return some time again.
Christiaan K - Feb 2022
Algehele gradering
Gemaklik. Gerieflik. Bekostigbaar.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Baie dankie vir Jou mooi resensie. Julle was sterre.
Baie netjies.
Charlene H - Jan 2022
Algehele gradering
Die huis is enige een se vakansie droomhuis. Baie goed geleë in senter van alles. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Kan nie wag om weer te bespreek nie. Baie dankie vir die gasvrye en mooi persoonlikheid.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Charlene vir jou mooi gesindheid .
Ek waardeur Jou positiewe boodskap.
Jy s altyd Welkom.
Vriendelike groete
Yoland.
Carmen N - Jan 2022
Algehele gradering
Veilige en netjiese plek.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Baie dankie Carmen , ek waardeer jou resensie.
Julle is altyd welkom vir nog 'n weg breek.
Groete,
Yoland
San-mari P - Des 2022
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Dankie San Marie, hoop ek sien julle weer.
Charles M - Nov 2022
Algehele gradering
Phenomenonal.
Lindie J - Des 2021
Algehele gradering
I can't wait to make another booking at Yollie's, that's how much we enjoyed our stay.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Thank you for your stay at Yollie's. Can't wait to see you again, you are most welcome.
Beulah C - Nov 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en rustig.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Baie dankie ek waardeur dit.
Julle is meer as welkom.
Rajab M - Okt 2021
Algehele gradering
The pictures doesn't do it any justice, the house was clean and is very spacious.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Good day Rajab,
It was great having you and your friends at the house, friendly and fun group.
Thank you,
Kind regards
Yoland
Anina W - Des 2021
Algehele gradering
Wonderful family holiday over Christmas 2021.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Hi Anina, its nice to hear from you.
Thank you for kindness and positivity.
You and your family are most welcome at any time.
Thanks again.
Kind regards
Yoland
Kim A - Des 2021
Algehele gradering
Was 'n goeie family naweek.
Yollie's Selfsorg se terugvoer
Goeie dag Kim.
Lekker om weer van jou te hoor.
Dankie dat julle Yollie's selfsorg gekies het.
Julle is altyd welkom .
Vriendelike groete,
Yoland
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lancaster-straat 117, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang