Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yollie's Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Charlene D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Was great. Baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lukas K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Veilige, skoon en gerieflike verblyf teen 'n goeie prys. As gereelde reisigers is dit ons 2de besoek aan Yollie's, en niks het verander nie. Die eenheid is baie ruim, baie skoon en uiters goed toegerus met alles wat benodig word vir selfsorg. Veilige motorhuisparkering vir 3 voertuie met afstandbeheerde motorhuisdeur en skuifhek. Sentraal geleë in Gordonsbaai. Die aparte braaikamer was ekstra lekker om te kon gebruik met die koue nat weer wat ons gehad het. Beddens is baie gerieflik, meubels en linne getuig van goeie smaak. Yoland is altyd net 'n oproep weg en reageer vinnig op enige vrae en onsekerhede. Ons het nog nie nodig gehad om hierdie keer of voorheen te kla oor iets nie. Hierdie gasvrou weet presies wat gaste se behoeftes is en voorsien 110% daarin. 'n Dubbeldeur yskas, kisvrieskas en kroegyskas is selde almal by instansies beskikbaar, maar by Yollie's is dit. Beslis die beste waarde vir geld en in my opinie die beste plek om te kuier wanneer ons Kaap toe kom. "Rain or sunshine, Yollie's got you covered."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yoland
Yollie's Selfsorg
Goeie dag Lukas. Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Jy is altyd welkom.

Bradley B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

10. Baie dankie, ek het elke oomblik geniet van die huis. Ek sal enige tyd weer kom beplan, hoekom vir my Anniversary weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Kuier was baie lekker Yollie's selfsorg eenheid. Baie lekker gebly en die huis het al die geriewe gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miche A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Die naweek was baie lekker gewees. Baie lekker gekuier met vriende, die huis was fantasties. Sou weer wil kom. Maar ons sou dit baie geniet het as daar DStv was vir die Springbokke se game.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicole H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Would definitely recommend. It was peaceful and quiet. Beautiful house. Amazing, the owner was great. Beautiful house. Peaceful and quiet. Close to the beach. Would definitely recommend. My family and I had a great getaway. Lovely place. Definitely coming back again. If you're looking for a nice family getaway, I would definitely recommend this place. We had so much fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy-kay V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Cosy and spacious house perfect for couples and families. Spacious and well-equipped with everything you need for a relaxing and comfortable experience. Ideal for a couple or a family to get away from the CBD and be walking distance from the beachfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Simply wonderful. It was so pleasing to come into what felt like a comfortable home. A place where we could relax and enjoy the surroundings. The proximity to some local shops and the beach was outstanding. The biggest plus is that the property was let out in its entirety, so there was no sharing of the flatlet, which definitely allowed for a much better stay. We will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou-anne B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Great, relaxing. Our stay at Yollie's Selfsorg was very pleasant. The house was clean and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yoland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 000
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-straat 117, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d4a525146ef4fbd182594ed280383cc77af2a90f645f99cea8907d6440aef8596917dde85f495296504020ddb994d4efd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 41 5 1 5 177 Lancaster Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152695260904 18.867289134914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang