Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yollie's Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yoland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 38 resensies vir Yollie's Selfsorg
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lukas K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas K

Veilige, skoon en gerieflike verblyf teen 'n goeie prys.

As gereelde reisigers is dit ons 2de besoek aan Yollie's, en niks het verander nie. Die eenheid is baie ruim, baie skoon en uiters goed toegerus met alles wat benodig word vir selfsorg. Veilige motorhuisparkering vir 3 voertuie met afstandbeheerde motorhuisdeur en skuifhek. Sentraal geleë in Gordonsbaai. Die aparte braaikamer was ekstra lekker om te kon gebruik met die koue nat weer wat ons gehad het. Beddens is baie gerieflik, meubels en linne getuig van goeie smaak. Yoland is altyd net 'n oproep weg en reageer vinnig op enige vrae en onsekerhede. Ons het nog nie nodig gehad om hierdie keer of voorheen te kla oor iets nie. Hierdie gasvrou weet presies wat gaste se behoeftes is en voorsien 110% daarin. 'n Dubbeldeur yskas, kisvrieskas en kroegyskas is selde almal by instansies beskikbaar, maar by Yollie's is dit. Beslis die beste waarde vir geld en in my opinie die beste plek om te kuier wanneer ons Kaap toe kom. "Rain or sunshine, Yollie's got you covered."

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Goeie dag Lukas.
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Jy is altyd welkom.

Yollie's Selfsorg
Bradley B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley B

10.

Baie dankie, ek het elke oomblik geniet van die huis. Ek sal enige tyd weer kom beplan, hoekom vir my Anniversary weer kom.

Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B

Kuier was baie lekker Yollie's selfsorg eenheid.

Baie lekker gebly en die huis het al die geriewe gehad.

Nicole H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H

Would definitely recommend. It was peaceful and quiet. Beautiful house.

Amazing, the owner was great. Beautiful house. Peaceful and quiet. Close to the beach. Would definitely recommend. My family and I had a great getaway. Lovely place. Definitely coming back again. If you're looking for a nice family getaway, I would definitely recommend this place. We had so much fun.

Cindy-kay V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy-kay V

Cosy and spacious house perfect for couples and families.

Spacious and well-equipped with everything you need for a relaxing and comfortable experience. Ideal for a couple or a family to get away from the CBD and be walking distance from the beachfront.

Lynne E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne E

Simply wonderful.

It was so pleasing to come into what felt like a comfortable home. A place where we could relax and enjoy the surroundings. The proximity to some local shops and the beach was outstanding. The biggest plus is that the property was let out in its entirety, so there was no sharing of the flatlet, which definitely allowed for a much better stay. We will definitely be back!

Lou-anne B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou-anne B

Great, relaxing.

Our stay at Yollie's Selfsorg was very pleasant. The house was clean and had everything we needed.

Joanne K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne K

Heerlik ontspannend in 'n netjiese kasteel van 'n woning wat jou asem wegslaan van bewondering.

Yollie's het ons heeltyd laat wens ons het ons vriende saamgenooi, want daar is oorgenoeg kuierruimte. Yollie's het alle fasiliteite wat jy verwag van Wi-Fi tot topklas-braaigeriewe.

Helen K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen K

Verblyf van hoogstaande waarde!

Die foto's op die webtuiste doen hierdie juweel van 'n blyplek glad nie gestand nie! Dis in werklikheid baie beter as wat die foto's wys. Dit is 'n absolute juweel van 'n blyplek. Regte home away from home! Ons sal definitief weer daarvan gebruik maak! Dis groot en ruim en bied alles en meer wat jy nodig het. Yolan was gedurig met my in kontak en ons het heerlik daar gebly! Baie dankie Yolan, ons sien jou weer! Jou diens is puik!

Tony F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony F

Lovely stay.

We truly enjoyed our stay. It is a very neat place and the location is perfect!

Antonie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonie W

Perfekte ligging naby strand en winkels, maar tog baie stil.

Baie netjiese plek en baie vriendelik ontvang. Eintlik die beste plek vir vakansie en langer oorbly, want winkels is binne loopafstand en die strand net 'n entjie vêrder. Stil strate en netjiese buurt. Die kamers en braai-areas is uniek en pragtig. Baie lekker parkering in 'n reuse motorhuis. Ons het heerlik hier gekuier en Yoland het tot vir ons braaihout gereel. Sal weer hier kom oorbly.

Franci P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franci P

7-night stay - 6 adults and 1 baby.

Our stay at Yollie's was 100% perfect, I cannot find fault with anything. The owner was approachable and helpful, she made sure that we were satisfied with everything. The house was super clean, the furniture is top quality and comfortable, the kitchen has everything a person needs and the braai area is out of this world. I am not an easy person to please but honestly, I couldn't ask for better. Thank you for this great establishment.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Thanks Franci, for your positive review. I really appreciate it. You and your family are amazing people. Regards, Yoland

Yollie's Selfsorg
Odette H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Odette H

Ontspannend.

Het baie lekker gebly.

Jenifer R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenifer R

Dis 'n heerlike huis, met alles wat mens nodig het, en baie netjies!

Ons het fantasties gebly!

William S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Wonderlik.

Dit was baie aangenaam.

Patrick H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick H

House is spacious and very clean.

The owner is very accommodating and helpful. House is well equipped, especially the kitchen. Great entertainment area that is indoor braai room. 3 bathrooms are great. House is stylishly decorated and very tidy. Very safe. The neighbor is absolutely lovely and will take out your rubbish on rubbish removal day. Although the house is not on the beachfront, everything is perfect. The pictures on the sight for this property do not do this house justice, it is far better!

Darcelle N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darcelle N

Amazing place.

The house was amazing, couldn't have asked for anything better. Very spacious, clean, has everything one would need for your duration of stay, walking distance from shops and the bonus was the wonderful welcome treats to have with some tea. Will highly recommend Yollie's place. Hospitality on point.

Shandemonic V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shandemonic V

It was the best time of our lives. The place, everything was just perfect.

100% perfection. Loved it.

Leanne P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne P

Rustig, kalm, perfek.

Netjiese huis met als wat jy nodig het. Perfek geleë en loopafstand vanaf die see en winkels.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Beste Leanne, baie dankie vir jou mooi resensie. Hoop ek sien julle weer. Groete. Yoland

Yollie's Selfsorg
Elissa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elissa K

Amazing!

Die huis is 'n moet! Alles baie skoon, netjies en werkend. Baie ruim huis, verseker 'n lekker kuier-huis! So lekker om in so 'n mooi plek in te stap en met 'n groot glimlag verwelkom te word, maak net mens se wegbreek nóg meer spesiaal. Yoland, baie dankie vir jou gasvryheid, vriendelikheid en dat jy die ekstra tree sal stap vir jou gaste. Sal verseker weer daar gaan bly as ons vir die mooie Kaap gaan kuier.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Hi Sj, julle is welkom enige tyd. Dankie vir jou mooi resensie. Groete. Yoland

Yollie's Selfsorg
Alverene W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alverene W

Ons het dit nie verwag nie. Vir ons was dit regtig 'n lieflike tydjie net kort, maar ons het dit geniet.

Ek en die span sal weer na Yollie's Selfsorg toe kom en aanbeveel vir enige person.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Hello Alverene, dankie vir jou resensie. Julle is welkom enige tyd. Groete. Yoland

Yollie's Selfsorg
Rona M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rona M

Heerlik ruim en netjies met alles wat jy nodig het.

Ons het heerlik gebly. Ons gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en deurgaans seker gemaak dat ons gerieflik is. Die ruim kombuis met alles wat jy moontlike nodig kan kry, is 'n groot bederf.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Rhona, julle was dierbaar.
Dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Yoland

Yollie's Selfsorg
Mia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia V

Was regtig net 'n lekker plek met alles wat jy benodig.

Pragtige plek. Skoon en baie lekker.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Baie dankie. Julle was uitstekend.
Groete, Yoland

Yollie's Selfsorg
Caitlin J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caitlin J

Fantasies, Gerieflik.

Dit is baie gerieflik, netjies en dis waarde van geld. Ons het veilig gevoel en die kliëntediens was baie goed. Sal definitief weer gaan en dit sal altyd my eerste keuse wees. Baie dankie Yollie.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Caitlyn vir julle ondersteuning, julle was puik.

Yollie's Selfsorg
Robyn A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn A

Tranquil, safe and cosy. The host has such a fine touch to making her place welcoming and warm.

Very swift communication and clarity. Appreciation for the fine detail and effort. We were very pleased when we arrived with a friendly welcome. Such a lovely breakaway destination.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Thank you Robin for your review, much appreciated.

Yollie's Selfsorg
Beulah C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah C

Fantasties.

Het die wegbreek terdeë geniet.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Hallo Beulah, dankie. Sien julle weer.

Yollie's Selfsorg
Frendelene F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frendelene F

Propvol pret!

Dis heerlik om so in 'n rustige atmosfeer te kuier. Ons was veral mal oor die braai-area in hierdie koue weer. Ons sal beslis weer gaan!

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Frendelene, julle is welkom enige tyd.

Yollie's Selfsorg
Jamie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamie S

What an amazing stay!

Pictures definitely do not do this place any justice. Friendly owner, beautiful place, wonderful location. I had an amazing time! One for the books.Thank you Yolandi.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Thank you Jamie for the nice review, I really appreciate it.
Waiting for your return some time again.

Yollie's Selfsorg
Christiaan K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan K

Gemaklik. Gerieflik. Bekostigbaar.

Heerlike tyd gehad. Alles is basies daar wat jy wil hê en dis redelik sentraak in Gordonsbaai. Sal dit defenitief aanbeveel vir enigiemand.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Baie dankie vir Jou mooi resensie. Julle was sterre.
Baie netjies.

Yollie's Selfsorg
Charlene H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene H

Die huis is enige een se vakansie droomhuis. Baie goed geleë in senter van alles. Die eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Kan nie wag om weer te bespreek nie. Baie dankie vir die gasvrye en mooi persoonlikheid.

Fantastiese huis vir familie en vriende om bietjie weg te breek.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Charlene vir jou mooi gesindheid .
Ek waardeur Jou positiewe boodskap.
Jy s altyd Welkom.
Vriendelike groete
Yoland.

Yollie's Selfsorg
Carmen N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Veilige en netjiese plek.

Gesellige huis vir 'n groot groep. Genoeg breekware. Als wat nodig was, was beskikbaar in huis.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Baie dankie Carmen , ek waardeer jou resensie.
Julle is altyd welkom vir nog 'n weg breek.
Groete,

Yoland

Yollie's Selfsorg
San-mari P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari P

Heerlik gekuier.

Uiters netjies en ruim.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Dankie San Marie, hoop ek sien julle weer.

Yollie's Selfsorg
Charles M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles M

Phenomenonal.

No complaints about the venue. It was pleasant to stay there.

Lindie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie J

I can't wait to make another booking at Yollie's, that's how much we enjoyed our stay.

We absolutely enjoyed our stay, the house is beautiful, clean and we were welcomed with nice goodies. Thank you Yoland, we really appreciate your friendliness and professionalism.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Thank you for your stay at Yollie's. Can't wait to see you again, you are most welcome.

Yollie's Selfsorg
Beulah C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah C

Baie aangenaam en rustig.

Ons was baie goed verwelkom. Die plek was baie netjies en skoon. Sentraal geleë.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Baie dankie ek waardeur dit.
Julle is meer as welkom.

Yollie's Selfsorg
Rajab M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rajab M

The pictures doesn't do it any justice, the house was clean and is very spacious.

Yollie called to check up and made sure everything was sorted for us. Thank you.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Good day Rajab,
It was great having you and your friends at the house, friendly and fun group.
Thank you,
Kind regards
Yoland

Yollie's Selfsorg
Anina W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina W

Wonderful family holiday over Christmas 2021.

The house is much bigger and better than expected on the write-up and photos! Very clean and the beds were good quality. Everything needed and some more were available in the house to use, we had a wonderful time as a family to enjoy Christmas in the Cape region.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Hi Anina, its nice to hear from you.
Thank you for kindness and positivity.
You and your family are most welcome at any time.
Thanks again.
Kind regards
Yoland


Yollie's Selfsorg
Kim A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kim A

Was 'n goeie family naweek.

Ons het vanaf Oudshoorn en Mosselbaai gereis om 'n family troue by te woon.

Yollie's Selfsorg se terugvoer

Goeie dag Kim.
Lekker om weer van jou te hoor.
Dankie dat julle Yollie's selfsorg gekies het.
Julle is altyd welkom .
Vriendelike groete,
Yoland




Yollie's Selfsorg
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-straat 117, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d4a525146ef4fbd182594ed280383cc77af2a90f645f99cea8907d6440aef8596917dde85f495296504020ddb994d4efd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 177 Lancaster Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152695260904 18.867289134914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang