Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yollie's Selfsorg

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-straat 117, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Yollie's Selfsorg is 'n selfsorghuis in Dobson, Gordonsbaai.

Die huis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 2 aparte badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak, en die tweede aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n dubbelslaapbank. Daar is ook 'n platskerm-TV en WiFi.

Die eenheid lei na 'n binnehof met stoepmeubels en 'n ingeboude braai.

Die omgewing spog met 'n verskeidenheid winkels, kroeë en restaurante. Gaste kan op die strand ontspan wat 322 m van die huis af is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lukas K
Saam met vriende
5.0
Veilige, skoon en gerieflike verblyf teen 'n goeie prys. As gereelde reisigers is dit ons 2de besoek aan Yollie's, en niks het verander nie. Die eenhe...
Sien meer
Aug 2024
Bradley B
Saam met vriende
5.0
10. Baie dankie, ek het elke oomblik geniet van die huis. Ek sal enige tyd weer kom beplan, hoekom vir my Anniversary weer kom.
Apr 2024
Riaan B
Saam met vriende
5.0
Kuier was baie lekker Yollie's selfsorg eenheid. Baie lekker gebly en die huis het al die geriewe gehad.
Mrt 2024
Nicole H
Gesin met klein kinders
5.0
Would definitely recommend. It was peaceful and quiet. Beautiful house. Amazing, the owner was great. Beautiful house. Peaceful and qui...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Cindy-kay V
Saam met lewensmaat
5.0
Cosy and spacious house perfect for couples and families. Spacious and well-equipped with everything you need for a relaxing and comfor...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yoland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lancaster-straat 117, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yollie's Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lancaster-straat 117, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d4a525146ef4fbd182594ed280383cc77af2a90f645f99cea8907d6440aef8596917dde85f495296504020ddb994d4efd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 600 per nag, vir 8 mense 38 5 1 5 177 Lancaster Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.152695260904 18.867289134914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang