Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

York @ R102 Airport Road

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Imelda S
1 nag
5.0
Nov 2024

Dit was. Eugene en Leonore se blyplek het 100% aan ons verwagtinge voldoen. Ons ervaring was soos dit geadverteer is. Vir my en my suster was dit 'n enkele nag se oorslaap oppad van die George lughawe Kaap se kant toe. Ons kon afpak, lekker stort, 'n ontspannende fliek kyk, met geliefdes opvang, en 'n goeie nagrus geniet. Met die gasvrou en -heer naby, kon ons maklik raad vra en leiding kry. Dit was net wat die dokter georder het! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Amazing! Fantastic! I really enjoyed it! Very close to the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie bekostigbaar, baie netjies en skoon. Ons het op die nippertjie oornagverblyf gesoek en is vriendelik gehelp. Verblyf was baie netjies en skoon. Ons het die lekker groot stort, sagte handdoeke, vars wit beddegoed waardeer na 'n lang dag op die pad. Al die ander ekstras was 'n lekker bederf. Al wat kort is 'n sitplek buite. Sal enige tyd weer daar oornag en sal die akkommodasie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie goeie ervaring. Seker een van die skoonste plekke waar ek al gebly het. Baie oulik en nadenkend gevul met alles wat mens nodig het. Baie vriendelike en aandagtige gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Skoon en netjies, naby lughawe. York @ R102 is 'n baie skoon en netjiese blyplek, slegs 'n paar minute van die lughawe af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claurice G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit was 'n kuier wat baie nodig was. Ja, dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtig, gerieflik, netjies, 100% lekker slaap. Perfek. Presies wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sibusiso A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Excellent wish I could stay longer. Safe location, excellent client service from the host. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Myburgh D
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Baie behulpsame en vriendelike gasheer. Kamer is smaaklik en modern ingerig met 'n hoë kwaliteit matras en goeie linne. Die koffie is van goeie gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie netjies en goed ingerig! Baie lekker gebly! Plekkie is pynlik netjies en alles is daar wat 'n mens moontlik kan nodig hê! Sal weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eugene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R635
R 635 R 572
per nag (plek vir 2)
Vanaf R635
R 635 R 572
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb14bf7137697439090947ef47db2d15dd2d4a4c72ef2d9fe7c7aec88f51fa7dafffe8477da302420886651275d37359aa5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R635 nouVanaf R572 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 31 Formosa Drive Groeneweide Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9830955 22.4404331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang