Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

York @ R102 Airport Road

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 10 Jul 2024 tot 1 Jan 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R595 R536 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

York @ R102 Airport Road is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Groeneweidepark, George, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op die Tuinroete.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kamer het 'n yskassie, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV, 'n etenstafel en WiFi.

Hierdie verblyf spog met 'n sonkragstelsel en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Winkels en restaurante is naby en George se lughawe is ongeveer 6,4 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir York @ R102 Airport Road
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Eugene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink York @ R102 Airport Road het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf R595
R595 R536
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
R595 R536
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb14bf7137697439090947ef47db2d15dd2d4a4c72ef2d9fe7c7aec88f51fa7dafffe8477da302420886651275d37359aa5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R595 nouVanaf R536 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 31 Formosa Drive Groeneweide Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9830955 22.4404331

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang