York @ R102 Airport Road - Modern Comfort
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jan 2025 tot 5 Des 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
-
Vanaf
R635R572 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
York @ R102 Airport Road - Modern Comfort is 'n selfsorg-ateljeewoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Groeneweide Park in George, Wes-Kaap. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf op die Tuinroete.
Die woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer beskik ook oor 'n TV, etenstafel en WiFi.
Gaste het toegang tot 'n sonkragstelsel en veilige parkeerplek op die perseel. Die eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante en George-lughawe is ongeveer 6,4 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eugene Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
- Gaste dink York @ R102 Airport Road - Modern Comfort het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Formosa-rylaan 31, Groeneweidepark, George, 6529, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang