Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

York Mews 14

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 236

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 14 resensies vir York Mews 14
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gene O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gene O

Enjoyed it very much.

Easy and relaxing, great location, walking distance from shops and restaurants, thank you for the spoils on arrival!

York Mews 14 se terugvoer

Hi Gene,

Thank you for taking the time to write us a review, it is always appreciated, so that we know what we are doing right and how we can improve.

I'm glad to hear that you enjoyed your stay with us and that we exceeded your expectations.

We hope to welcome you back again soon.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

York Mews 14
Marius C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius C

Puik verblyf en baie sentraal. Veilige parkering.

Die ligging van die woonstel was ideaal en die verblyf by York Mews 14 was skoon, veilig en gerieflik. Nie die beste plek as jy opsoek is na 'n mooi uitsig nie, maar andersins vol punte.

York Mews 14 se terugvoer

Hi Marius,

Thank you for taking the time to write us a review, it is always appreciated.

I'm glad to hear that the apartment was perfect for you and you had such an enjoyable time.

I hope that we can welcome you back soon.

Kind regards,
Jessica

York Mews 14
Amanda D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda D

Fantasties.

Altyd lekker om hier te bly.

York Mews 14 se terugvoer

Hi Amanda

Thank you for taking the time to write us a review, it is always appreciated. I am so glad that you had such a fantastic time and we look forward to welcoming you back again soon.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

York Mews 14
Am D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Am D

Fantastic.

It's central to restaurants and waterfront.

York Mews 14 se terugvoer

Hi Amanda, thank you so much for your feedback. We look forward to welcome you back in the future.

York Mews 14
Christiaan H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Uitstekend geleë, keurig versorg.

Veilig en netjies, baie geriewe in die omgewing.

York Mews 14 se terugvoer

Hi Christiaan and family. We are so happy you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon. Regards, CTHA team.

York Mews 14
Jessica S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica S

Gerieflik, veilig, baie netjies.

Baie dankie, sal enige tyd van die dienste gebruik maak.

York Mews 14 se terugvoer

Baie dankie vir jou Jessica. Sien sommer baie uit om julle gou weer terug te he.

York Mews 14
Shanon A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Shanon A

Die plek was baie netjies en als was gemaklik en het 'n wonderlike tyd gehad. Sal beslis weer wil gaan.

Defnitief 'n wenner. Die plek is ongelooflik. Fantastiese kuierplekke naby en voel net so gemaklik. Perfek vir vriende of 'n gesin. Baie netjies ook. Ons beveel dit beslis aan.

Shirley F - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shirley F

Good location.

On the whole, we enjoyed our stay at this apartment. We were not happy that R250 booking fees and R250 late arrival fees (we arrived at 18:00 pm) plus a hefty R1000 deposit was added to the costs - it would also have cost more to have someone clean the apartment. I don't like getting a quote and then having to pay more than I budgeted for. The apartment is spacious and secure and there is secure parking as well. Unfortunately only one fan which meant that we had to cart it around to whichever section we were in. It is very close to good grocery shops - Spar and Woolworths - and also some good restaurants. It is very central as well which makes getting around Cape Town easy.

Annelize G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize G

Dit was fantasties, en sal dit weer gebruik.

Die mense was almal baie vriendelik en behulpsaam, die woonstel was netjies en skoon. Die ligging is fantasties naby aan alles geleë. Sal definitief dit aan vriende en familie voorstel.

York Mews 14 se terugvoer

Hi Annelize,
Hoop dit gaan goed.
Baie dankie vir die fantasties terugvoering, ek sal julle enige tyd weer terug verwelkom.
Goeie dag.
Rina

York Mews 14
Doreen D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen D

Perfek vir ons groepie.

Skoon, netjies, ruim met goeie sekuriteit.

Boniswa N - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Boniswa N

Homely, safe and efficient.

What an experience! I fully enjoyed my stay there. In fact every year I intend to come and visit Cape Town and would be staying only at 14 York Mews. The place is 100% clean, bedding super, TV and all. Its situated in a safe, lovely area too.

Ernst S - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Baie goeie ligging, netjies en skoon. Baie goeie waarde vir geld!

Sal dit definitief aanbeveel - naby aan Kaapstad Stadion en loopafstand vanaf Waterfront. Veilig met mooi uitsigte!

Mara H - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mara H

Baie, baie lekker!

Dankie vir die puik diens wat gelewer is.

Carole V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Carole V

Nice central location for Cape Town

Nice little place close to almost everything in Cape Town, It is clean, well equipped and safe.

Vanaf R2 393
R2 393 R1 795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 393
R2 393 R1 795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg, York Mews, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1481c023fe798372f3ef707fe49210831f56c7cfb5690f04d2edc27bdba90e34f9f35870e59d31b5a88965f6dc9d5e08cb37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 393 nouVanaf R1 795 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 York Road, York Mews Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.908461111111 18.409913888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang