Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

York Mews 14

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gene O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Enjoyed it very much. Easy and relaxing, great location, walking distance from shops and restaurants, thank you for the spoils on arrival!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
York Mews 14
Hi Gene, Thank you for taking the time to write us a review, it is always appreciated, so that we know what we are doing right and how we can improve. I'm glad to hear that you enjoyed your stay with us and that we exceeded your expectations. We hope to welcome you back again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Marius C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Puik verblyf en baie sentraal. Veilige parkering. Die ligging van die woonstel was ideaal en die verblyf by York Mews 14 was skoon, veilig en gerieflik. Nie die beste plek as jy opsoek is na 'n mooi uitsig nie, maar andersins vol punte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
York Mews 14
Hi Marius, Thank you for taking the time to write us a review, it is always appreciated. I'm glad to hear that the apartment was perfect for you and you had such an enjoyable time. I hope that we can welcome you back soon. Kind regards, Jessica

Amanda D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Altyd lekker om hier te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
York Mews 14
Hi Amanda Thank you for taking the time to write us a review, it is always appreciated. I am so glad that you had such a fantastic time and we look forward to welcoming you back again soon. Kind regards, Jessica CTHA Team

Marelize D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2024

Goeie waarde vir geld, lekker gebly. Baie goeie ligging, goed toegerus, baie veilig asook baie veilige parkering, baie goeie beddens, beddegoed en handdoeke, WiFi beskikbaar en alles werk goed. Ons het baie lekker gebly. Ons moes ongelukkig 'n halfuur wag om ons gasvrou te ontmoet sonder dat sy ons daarvan laat weet het, nadat ons 'n afspraak moes maak vir ontvangs en haar op hoogte moes hou van ons reëlings en indien ons laat sou wees. Verder geen klagtes en kan die behuising aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Am D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantastic. It's central to restaurants and waterfront.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
York Mews 14
Hi Amanda, thank you so much for your feedback. We look forward to welcome you back in the future.

Christiaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Uitstekend geleë, keurig versorg. Veilig en netjies, baie geriewe in die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
York Mews 14
Hi Christiaan and family. We are so happy you enjoyed your stay and look forward to welcoming you again soon. Regards, CTHA team.

Jessica S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Gerieflik, veilig, baie netjies. Baie dankie, sal enige tyd van die dienste gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
York Mews 14
Baie dankie vir jou Jessica. Sien sommer baie uit om julle gou weer terug te he.

Shanon A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2018

Die plek was baie netjies en als was gemaklik en het 'n wonderlike tyd gehad. Sal beslis weer wil gaan. Defnitief 'n wenner. Die plek is ongelooflik. Fantastiese kuierplekke naby en voel net so gemaklik. Perfek vir vriende of 'n gesin. Baie netjies ook. Ons beveel dit beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Shirley F
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2017

Good location. On the whole, we enjoyed our stay at this apartment. We were not happy that R250 booking fees and R250 late arrival fees (we arrived at 18:00 pm) plus a hefty R1000 deposit was added to the costs - it would also have cost more to have someone clean the apartment. I don't like getting a quote and then having to pay more than I budgeted for. The apartment is spacious and secure and there is secure parking as well. Unfortunately only one fan which meant that we had to cart it around to whichever section we were in. It is very close to good grocery shops - Spar and Woolworths - and also some good restaurants. It is very central as well which makes getting around Cape Town easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize G
Kort verblyf
5.0
Sep 2016

Dit was fantasties, en sal dit weer gebruik. Die mense was almal baie vriendelik en behulpsaam, die woonstel was netjies en skoon. Die ligging is fantasties naby aan alles geleë. Sal definitief dit aan vriende en familie voorstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
FZP/CTHA
York Mews 14
Hi Annelize, Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir die fantasties terugvoering, ek sal julle enige tyd weer terug verwelkom. Goeie dag. Rina

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 75

Resensies 254

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 195
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 593
R 1 593 R 1 195
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: York-weg, York Mews, Groenpunt, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1481c023fe798372f3ef707fe49210831f56c7cfb5690f04d2edc27bdba90e34f9f35870e59d31b5a88965f6dc9d5e08cb37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 593 nouVanaf R1 195 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 York Road, York Mews Green Point 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.908461111111 18.409913888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang