YS Bos Hys
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 86
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Susanmarie E - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik altyd fantasties.
Marinda V - Sep 2024
Algehele gradering
5-ster bos ervaring.
Lees meerMagda S - Apr 2024
Algehele gradering
Dit was lekker, rustig en ontspannend. Die plek is netjies en alles is daar.
Sunel D - Apr 2024
Algehele gradering
Wonderlike naweek weg!
Robbie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlike verblyf.
Joanna B - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker plek.
Maritha V - Feb 2024
Algehele gradering
Ons gunsteling wegbreekplek.
Maritha V - Feb 2024
Algehele gradering
Familie-kuier so 2 keer per jaar, ons sien altyd baie uit om te kom.
Suzette T - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtig gemubileerd - Ten volle toegerus - Veilig - Netjies - Skoon -.
Lorraine D - Jan 2024
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en lekker gebly.
Stanley D - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig en goed toegerus vir 'n wegbreek.
Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed geleë, stil en veilig. Perfek vir alleen wees of saam met 'n klein familie.
Johan R - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Jacobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Loved the location of the place and the privacy that comes with it.
Jacques D - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy nodig het!
Elsabe D - Aug 2023
Algehele gradering
Juweel in Dinokeng.
Lees meerRika P - Apr 2023
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
YS Bos Hys se terugvoer
Beste Rika, baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike YS Groete Charlotte
Frederik W - Mrt 2023
Algehele gradering
Excellent.
YS Bos Hys se terugvoer
Thank you, glad you enjoyed your stay with us.
Susanmarie E - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik, netjies, veilig en skoon. Alles wat mens benodig en eienaars is wonderlik, asook hulle staff.
YS Bos Hys se terugvoer
Liewe Susanmarie
Dit was heerlik om julle te ontmoet het en is dit vir ons so lekker om te hoor en sien as mense ons please geniet. Dit doen ons harte goed. Sien spoedig weer.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Katie G - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
YS Bos Hys se terugvoer
Beste Katie
So bly die son sonenergie het dinge vergemaklik.
Kom gerus gou weer.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Nicolene L - Jan 2023
Algehele gradering
Baie rustige atmosveer.
Lesley O - Aug 2023
Algehele gradering
Excellent.
Karien D - Jul 2023
Algehele gradering
Lovely anniversary weekend.
Anton V - Des 2022
Algehele gradering
Stukkie goud in die bos.
YS Bos Hys se terugvoer
Liewe Anton, wat 'n stukkie goud om jou boodskap te lees, so mooi. Ja nee, volgende keer moet julle langer as 10 dae kom. Sien uit daarna. Met YS waardeering, Melanie
Louw R - Des 2022
Algehele gradering
Romanties, rustig en baie lekker!
Lees meerYS Bos Hys se terugvoer
Beste Louw
Nou dis sulke goeie nuus. So dankbaar Jul het die Bos Hys werklik geniet. Kom gerus gou weer.
Kersfees YS Groete
Melanie
Mark C - Nov 2022
Algehele gradering
Very great and was a nice experience.
YS Bos Hys se terugvoer
Dear Mark, glad that you have enjoyed our treasure in the bushveld. Hope to see you soon. Season YS Greetings
Melanie
Ericka C - Nov 2022
Algehele gradering
Wat 'n fees.
YS Bos Hys se terugvoer
Liewe Ericka
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering van vrede en spesiale herhinneringe.
Hoop om jul spoedig weer te huisves.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Pieter H - Okt 2022
Algehele gradering
Ys Boshys is n' asemrowende plek om te bly, vir 'n naweek of langer.
YS Bos Hys se terugvoer
Beste Pieter
So lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang, so bly Jul het dit werklik geniet. Huis weg van huis.
Kom gerus gou weer.
YS Groete
Melanie
John E - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasiese wegbreek.
YS Bos Hys se terugvoer
Beste John
Baie dankie vir die mooi positiewe boodskap. Hoop om Jul spoedig weer te huisves.
Warm YS Groete
Melanie
Imele L - Sep 2022
Algehele gradering
Dit was heerlik!
YS Bos Hys se terugvoer
Liewe Imele
Baie dankie vir die pragtige kompliment.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Lani R - Sep 2022
Algehele gradering
Unieke boshuis met puik ligging in Dinokeng.
Lees meerYS Bos Hys se terugvoer
Liewe Lani
So dankbaar jul het ons klein Bos Hys juweel so geniet, dit maak ons harte bly as ons gaste dit geniet. Sien julle spoedig weer.
YS Groete
Werner G - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig, netjies, vriendelik, puik!
YS Bos Hys se terugvoer
Beste Werner
Baie dankie vir die mooi skrywe en ons is dankbaar dat jul ons plekke so geniet het.
Sien jul spoedig weer.
Vriendelike YS-groete
Melanie
Erentia D - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige bos-ervaring.
Christa B - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met alles wat jy benodig vir 'n paar dae se rustige ontspanning.
YS Bos Hys se terugvoer
Liewe Christa
Baie dankie vir die terugvoering en ek is dankbaar dat jul die geriewe en omgewing geniet het.
Baie jammer oor die DStv, maar dit is herstel.
Sien uit om Jul weer te ontvang.
YS Groete
Melanie
Patrita V - Nov 2022
Algehele gradering
Secluded and peaceful.
Johan J - Des 2021
Algehele gradering
Lekker gemaklik, rustig.
YS Bos Hys se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit word opreg waardeer. Seënwense vir die fees seisoen.
Dewald V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie baie rustig, dit was fantasties.
YS Bos Hys se terugvoer
Beste Dewald
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is so dankbaar dat julle die vrede geniet het van die spesiale BOS Hys.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike YS groete
Melanie
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang