Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Bos Hys

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 37 resensies vir YS Bos Hys
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Susanmarie E - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanmarie E

Heerlik altyd fantasties.

Sien sterre.

Marinda V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda V

5-ster bos ervaring.

Ek wil graag my opregte dank betuig vir die wonderlike ervaring wat ons by julle gehad het. Ons hele ervaring was absoluut fantasties gewees. YS Bos Hys is regtig 'n oase van rus en vrede. Die huis is pragtig skoon en die beddens is ongelooflik gemaklik, wat bygedra het tot ons heerlike nagrus. Ek gee vir YS Bos Hys 'n 10 uit 10 – dit oortref baie vyfster lodges wat ek al ervaar het. Die gras is pragtig groen en ek het geniet om vroeë oggende op die stoep deur te bring en te kyk na al die verskeie voëls. Saans het ons om die vuur gesit en geluister na die naggeluide – dit was net magies. Die atmosfeer is regtig ontspannend. As jy nie lus is om te ry nie, kan jy eenvoudig onder die bome sit en kyk na die diere wat verby beweeg. Ek sien uit daarna om in die somer weer te gaan kuier en die pragtige swembad te geniet. Baie dankie aan YS Collection dat julle julle stukkie paradys met ons gedeel het. Ons sal hierdie herinneringe koester en sien uit daarna om weer te kom.

Magda S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Dit was lekker, rustig en ontspannend. Die plek is netjies en alles is daar.

Fantasties, geen tekortkominge nie.

Sunel D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunel D

Wonderlike naweek weg!

Dit was 'n wonderlike naweek in die natuur. Die swembad is 'n bonus vir my seun. Dit was wonderlik om wild so naby aan die huis te sien. Die huis se kamers is ruim en die beddegoed is so gemaklik! Die kombuis het alles wat jy benodig. Die diens was regtig baie goed! Ons sal weer terug wees.

Robbie N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie N

Wonderlike verblyf.

Ons het die rustigheid so baie geniet. Die verblyf is 5-ster en ons sal beslis weer daarheen gaan. Ons het so baie diere gesien reg van die stoep af.

Joanna B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanna B

Lekker plek.

Baie netjies en gerieflike verblyf.

Maritha V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha V

Ons gunsteling wegbreekplek.

Ons bly altyd baie lekker hier, die huis is pragtig en fantasties toegerus en gerieflik naby die Safari Mall en Arlington Brewery. Ons kyk lekker wild van die stoep en braai-area en swembad af. Die eienaars is baie vriendelik en bied altyd vinnige en vriendelike diens.

Maritha V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha V

Familie-kuier so 2 keer per jaar, ons sien altyd baie uit om te kom.

Ons bly altyd baie lekker - die huis is baie mooi toegerus. Geen rede om op wildsritte te gaan nie, ons kyk lekker wild vanaf die voorstoep, braai area en selfs swembad. Stuart bied altyd vriendelike en vinnige diens as ons hom kontak en is altyd naby. Die huis is lekker naby geleë aan die Safari Mall en ook Arlington Brewery.

Suzette T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette T

Pragtig gemubileerd - Ten volle toegerus - Veilig - Netjies - Skoon -.

Verskriklik lekker gebly.

Lorraine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Rustige atmosfeer en lekker gebly.

Baie dankie aan Stuart wat ons so welkom laat voel het. Ons het ons verblyf baie geniet en sal vir seker weer julle besoek.

Stanley D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stanley D

Rustig en goed toegerus vir 'n wegbreek.

Baie lekker - bly al 3 jaar in 'n ry by die diamant van 'n plekkie.

Riaan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan B

Goed geleë, stil en veilig. Perfek vir alleen wees of saam met 'n klein familie.

Ek kan nie hierdie verblyf fouteer nie behalwe vir die eekhoorn familie wat in die dak woon en saans 'n geraas maak nie.

Johan R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Fantasties.

5 ster. Ongelooflik mooi en rustig. Alles wat jy nodig het is daar.

Jacobus S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Loved the location of the place and the privacy that comes with it.

Perfect getaway place.

Jacques D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Pragtige plek met alles wat jy nodig het!

Verblyf was netjies en skoon. Alles wat jy benodig, word voorsien. Ons het ons kuier geniet! Sal beslis weer kom. Die keer vir langer.

Elsabe D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe D

Juweel in Dinokeng.

Ys Bos Hys is seker een van die gerieflikste huise waar ek nog tuisgegaan het. Die eienaars het aan elke moontlike gerief gedink en die liefde waarmee hul dit gedoen het, is sigbaar. Van 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, perkuleerder tot kwaliteit linne en lekker dik handdoeke. Dit was 'n absolute fees om daar tuis te gaan — dit was heerlik om soggens wakker te word en in die bed te lê en uitkyk na die bokke aan die ander kant van die heining. Stuart was so gaaf en behulpsaam en het alles so mooi verduidelik. Ons was baie bevoorreg om 4 jong jagluiperds ook te sien, asook witrenosters op 2 verskillende dae. Ek kan ook 'n besoek aan die Arlington Brouery aanbeveel — hul kersiebier is heerlik. Ek kan nie wag om weer Ys Bos Hys te besoek nie. Reeds besig om na my begroting te kyk, want ek sal maklik vir 'n week daar kan bly! Wat dalk net gaaf sal wees, is as daar aanbevelings gegee kan word as gaste byvoorbeeld op 'n nagrit of 'n vroegoggendrit wil gaan en nie self bestuur nie. Daar is heelwat lodges wat dit aanbied, maar as mens nuut is by Dinokeng, is mens nie seker wie is betroubaar nie. Dankie Charlotte, ek waardeer al jou en Stuart se moeite — sien jul hopelik baie gou weer.

Rika P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika P

Huis weg van die huis.

Ons is mal oor al die plekke wat YS beskikbaar het en dis ons gunsteling om te bespreek. Dit oortref altyd jou verwagtinge maak nie saak hoeveel keer jy gaan.

YS Bos Hys se terugvoer

Beste Rika, baie dankie vir die vriendelike woorde. Ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike YS Groete Charlotte

YS Bos Hys
Frederik W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik W

Excellent.

Amazing gem in Dinokeng, would highly recommend.

YS Bos Hys se terugvoer

Thank you, glad you enjoyed your stay with us.

YS Bos Hys
Susanmarie E - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanmarie E

Ongelooflik, netjies, veilig en skoon. Alles wat mens benodig en eienaars is wonderlik, asook hulle staff.

Beste ervaring nog in Dinokeng. Huis is pragtig, alles keurig uitgesoek en netjies. Mens kom niks tekort nie, al was dit 'n reënerige naweek het ons alles gehad wat ons benodig het. Die eienaars is fantasties en die diens ongelooflik, gee dit 10 sterre. Sal beslis weer daar bly en hulle aanbeveel, baie dankie.

YS Bos Hys se terugvoer

Liewe Susanmarie
Dit was heerlik om julle te ontmoet het en is dit vir ons so lekker om te hoor en sien as mense ons please geniet. Dit doen ons harte goed. Sien spoedig weer.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
Katie G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katie G

Baie lekker!

Ons het 'n heerlike tyd gehad. Die huis is baie goed ingerig en die swembad baie lekker. Wonderlik dat die ligte en dakwaaiers met solar werk en loadshedding dit nie beïnvloed. Baie lekker naby aan als in Dinokeng. Sal vir seker terug wees.

YS Bos Hys se terugvoer

Beste Katie
So bly die son sonenergie het dinge vergemaklik.
Kom gerus gou weer.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
Nicolene L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene L

Baie rustige atmosveer.

Die plek is baie netjies en het alles wat jy sal benodig.

Lesley O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley O

Excellent.

Had the most divine time.

Karien D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karien D

Lovely anniversary weekend.

Charlotte left us a beautiful card and bottle of champagne for our anniversary and the house was lovely! We enjoyed our time together and weren't affected by loadshedding as they have solar. I would definitely go back! Very central also and we self-drived and went for a guided drive where we saw lions. It was a great weekend.

Anton V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Stukkie goud in die bos.

Weet nie wat dit is nie, maar die plekkie maak iets reg wat die stadslewe binne 'n mens gebreek het. Ons kuier het heeltemal te vinnig verby gevlieg.

YS Bos Hys se terugvoer

Liewe Anton, wat 'n stukkie goud om jou boodskap te lees, so mooi. Ja nee, volgende keer moet julle langer as 10 dae kom. Sien uit daarna. Met YS waardeering, Melanie

YS Bos Hys
Louw R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw R

Romanties, rustig en baie lekker!

Die huis is PUIK toegerus en pragtig gemeubileer en n mens voel onmiddelik tuis. Lekker privaat en afgesonder sodat mens romanties kan verkeer met jou eggenoot. Die wild soos renoster,blouwildebees,njala ens kom wei lekker terwyl mens in die swembad met 'n sundowner in die hand ontspan en die pragtige sonsondergang waardeer. Die gasbraai is 'n bonus. Die gebrul van leeus na sonsondergang was 'n bonus!

YS Bos Hys se terugvoer

Beste Louw
Nou dis sulke goeie nuus. So dankbaar Jul het die Bos Hys werklik geniet. Kom gerus gou weer.
Kersfees YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
Mark C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark C

Very great and was a nice experience.

Secluded and peaceful.

YS Bos Hys se terugvoer

Dear Mark, glad that you have enjoyed our treasure in the bushveld. Hope to see you soon. Season YS Greetings
Melanie

YS Bos Hys
Ericka C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ericka C

Wat 'n fees.

Buiten vir die vrede en rustigheid, kon ons op die stoep sit en die rooibokke, blou wildebeeste en 'n cheetah net daar dop hou terwyl die wilde voëls in die bome baljaar.

YS Bos Hys se terugvoer

Liewe Ericka
Baie dankie vir die wonderlike terugvoering van vrede en spesiale herhinneringe.
Hoop om jul spoedig weer te huisves.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
Pieter H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Ys Boshys is n' asemrowende plek om te bly, vir 'n naweek of langer.

Beeldskone plek in die bos, so naby aan die stad. Die huis het alles wat ons nodig gehad en meer en Stuart het ons hartlik verwelkom en tuis laat voel.

YS Bos Hys se terugvoer

Beste Pieter
So lekker om sulke mooi terugvoering te ontvang, so bly Jul het dit werklik geniet. Huis weg van huis.
Kom gerus gou weer.
YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
John E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John E

Fantasiese wegbreek.

Dit was 'n heerlike naweek. Die huis en tuin is netjies en skoon, die swembad was heerlik en die braaiplek baie netjies. Dankie vir die lekker tyd.

YS Bos Hys se terugvoer

Beste John
Baie dankie vir die mooi positiewe boodskap. Hoop om Jul spoedig weer te huisves.
Warm YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
Imele L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imele L

Dit was heerlik!

Dit was skoon, netjies en all-in-all wonderlik!

YS Bos Hys se terugvoer

Liewe Imele
Baie dankie vir die pragtige kompliment.
Hoop om jul gou weer te sien.
Vriendelike YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
Lani R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lani R

Unieke boshuis met puik ligging in Dinokeng.

Ons was aangenaam verras deur YS Bos Hys. Die plek is heeltemal omring deur die natuur en geen padgeraas word gehoor nie. Goeie ligging in Dinokeng Wildreservaat. Uiters privaat met 'n netjiese, goedversorgde tuin en lieflike buite-areas en 'n plonspoel. Die dekor is iets besonders, uniek, vrolik en kunstig. Goed ingerig en skoon. Gerieflik naby aan die selfry-roetes in Dinokeng en restaurante. Ons het heerlik gebly, hulle sien ons beslis weer!

YS Bos Hys se terugvoer

Liewe Lani
So dankbaar jul het ons klein Bos Hys juweel so geniet, dit maak ons harte bly as ons gaste dit geniet. Sien julle spoedig weer.
YS Groete

YS Bos Hys
Werner G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Rustig, netjies, vriendelik, puik!

Wonderlike huis in die bos. Ons het dit baie geniet om die leeus te hoor brul terwyl ons in die aand rondom die vuur gesit het. Ons sal definitief weer terug keer!

YS Bos Hys se terugvoer

Beste Werner
Baie dankie vir die mooi skrywe en ons is dankbaar dat jul ons plekke so geniet het.
Sien jul spoedig weer.
Vriendelike YS-groete
Melanie

YS Bos Hys
Erentia D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erentia D

Rustige bos-ervaring.

Dit was lekker wegbreek vir naweek. Dis pragtig, rustig en lekker geleë! Sal vir seker weer besoek.

Christa B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Pragtige huis met alles wat jy benodig vir 'n paar dae se rustige ontspanning.

Dit was baie lekker om die kameelperde, bokkies en vlakvarke reg voor die hek te sien. Ons het die braai en swemgeriewe goed benut. Die omgewing is baie stil, rustig en privaat. Die huis is naby 'n algemene handelaar met hout, melk ens. Ook naby aan 'n paar lekker eetplekkies. Die DStv het ongelukkig nie gewerk nie.

YS Bos Hys se terugvoer

Liewe Christa
Baie dankie vir die terugvoering en ek is dankbaar dat jul die geriewe en omgewing geniet het.
Baie jammer oor die DStv, maar dit is herstel.
Sien uit om Jul weer te ontvang.
YS Groete
Melanie

YS Bos Hys
Patrita V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patrita V

Secluded and peaceful.

Lovely accommodation with enough space outside for children to play and beautiful pool that the the children spend hours in. Great location and wonderful hosts. Thanks Melanie.

Johan J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Lekker gemaklik, rustig.

Die geriewe was goed en alles was beskikbaar.

YS Bos Hys se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit word opreg waardeer. Seënwense vir die fees seisoen.

YS Bos Hys
Dewald V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Baie baie rustig, dit was fantasties.

Was uit die boeke gewees.

YS Bos Hys se terugvoer

Beste Dewald
Baie Dankie vir die goeie terugvoering. Ons is so dankbaar dat julle die vrede geniet het van die spesiale BOS Hys.
Hoop om julle spoedig weer te sien.
Vriendelike YS groete
Melanie

YS Bos Hys
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee495828202a52f562c7d5bcfe76ee8b7d111d49ce955cc9c21a6bd7f2201fd617b108159a4b727cead2a350657d708de552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 37 5 1 5 Laksman straat Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373701659148 28.405310697569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang