Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Bos Hys

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Hierdie is absoluut 'n juweel van 'n plek. Ons sal altyd weer terugkeer na YS Bos Hys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Calm, beautiful, well equipped, close to amenities. We had an absolutely lovely stay at Ys Bos Hys. The house is well equipped and we enjoyed our time there. The only item that needs to be improved is the Aircon in the living room (it worked, but was not powerful enough to cool the room). It was also lovely to see the animals walking past the property.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Perfekte plek vir 'n wegbreek van die stad se gejaag! Die Boshuis is pragtig. Die ligging is perfek. Ons het elke oggend en laatmiddag sommer van die stoep af diere gekyk. Daar is ook baie om te doen in die omgewing. Pieter en sy span het baie mooi na ons gekyk. Ons beveel ook Lazy River Pub aan vir koue bier en heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lieflike plekkie in bos naby stad. Heerlik gebly. Goed toegerus. Stortkoppe in beide badkamers kan vervang word, is uitgedien en spuit onbevredigend, veral handstortkop in en-suite badkamer. . Volgens die advertensie is daar DSTV, wat egter nie die geval is nie. Voëlkyk paradys! Stoep voor en agter huis om son te volg of ontvlug na behoefte. Heelwat diere reg van stoep besigtig. Wonderlik rustige, rusplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsabe D
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Oase om moeg batterye te herlaai. Ys Bos Hys is voorwaar ruim, gerieflik en 'n oase waar mens moeg batterye kan herlaai. Peter en sy personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die bedagsaamheid om daar hout, charcoal en ys te kan koop, word waardeer. Dit is my 2de keer wat ek daar bly, en voorwaar nie my laaste. Dis heerlik om vroegoggend buite in die tuin koffie te drink en die pragtige voëlgeluide te hoor. En saans vermaak die paddakoor mens. Die plek is pragtig versorg, huis is bitter skoon en netjies met top kwaliteit linne. Sien uit na my volgende kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anché B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Fantastic. Was wonderful, we enjoyed it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Die mak voëls en rustige omgewing is fantasties. Dit was 'n fees om daar oor te slaap! Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanmarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik altyd fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

5-ster bos ervaring. Ek wil graag my opregte dank betuig vir die wonderlike ervaring wat ons by julle gehad het. Ons hele ervaring was absoluut fantasties gewees. YS Bos Hys is regtig 'n oase van rus en vrede. Die huis is pragtig skoon en die beddens is ongelooflik gemaklik, wat bygedra het tot ons heerlike nagrus. Ek gee vir YS Bos Hys 'n 10 uit 10 – dit oortref baie vyfster lodges wat ek al ervaar het. Die gras is pragtig groen en ek het geniet om vroeë oggende op die stoep deur te bring en te kyk na al die verskeie voëls. Saans het ons om die vuur gesit en geluister na die naggeluide – dit was net magies. Die atmosfeer is regtig ontspannend. As jy nie lus is om te ry nie, kan jy eenvoudig onder die bome sit en kyk na die diere wat verby beweeg. Ek sien uit daarna om in die somer weer te gaan kuier en die pragtige swembad te geniet. Baie dankie aan YS Collection dat julle julle stukkie paradys met ons gedeel het. Ons sal hierdie herinneringe koester en sien uit daarna om weer te kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Dit was lekker, rustig en ontspannend. Die plek is netjies en alles is daar. Fantasties, geen tekortkominge nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 4 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee495828202a52f562c7d5bcfe76ee8b7d111d49ce955cc9c21a6bd7f2201fd617b108159a4b727cead2a350657d708de552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense 45 5 1 5 Laksman straat Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373701659148 28.405310697569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang