YS Bos Hys
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
- Vanaf R4 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
YS Bos Hys is 'n voëlkyker se paradys en bied knus selfsorgverblyf in die Dinokeng Big-5 Wildreservaat, Gauteng.
Dié lieflike huis met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Al drie slaapkamers het lugversorging en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander 2 slaapkamers gebruik maak van die tweede badkamer wat ook toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien is beskikbaar. Gaste kan hul etes by die 6-sitplek ontbytkroeg geniet. Die sitkamer met lugversorging het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is daar 'n lieflike swembad asook ligstoele en braaigeriewe, 'n gasbraai en 'n boma. Die huis gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
- Privaat swembad
Dienste
- Internet koppeling
- Diens op aanvraag
Badkamer
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 90
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
- Gaste dink YS Bos Hys het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang