Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Bos Hys

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

YS Bos Hys is 'n voëlkyker se paradys en bied knus selfsorgverblyf in die Dinokeng Big-5 Wildreservaat, Gauteng.

Dié lieflike huis met lugversorging bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers wat 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Al drie slaapkamers het lugversorging en gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, terwyl die ander 2 slaapkamers gebruik maak van die tweede badkamer wat ook toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, tuimeldroër en wasmasjien is beskikbaar. Gaste kan hul etes by die 6-sitplek ontbytkroeg geniet. Die sitkamer met lugversorging het 'n gemaklike L-vormige rusbank en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n lieflike swembad asook ligstoele en braaigeriewe, 'n gasbraai en 'n boma. Die huis gebruik sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolandi C
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gerus. Ons het lanklaas so lekker gebly soos by Ysbos hys! Die huis is baie mooi, netjies en skoon, met alles wat mens kan nodig kry. Baie pri...
Sien meer
Jan 2025
Marinda V
Saam met lewensmaat
5.0
Hierdie is absoluut 'n juweel van 'n plek. Ons sal altyd weer terugkeer na YS Bos Hys.
Des 2024
Estelle K
Saam met vriende
5.0
Calm, beautiful, well equipped, close to amenities. We had an absolutely lovely stay at Ys Bos Hys. The house is well equipped and we e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Marilize H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte plek vir 'n wegbreek van die stad se gejaag! Die Boshuis is pragtig. Die ligging is perfek. Ons het elke oggend en laatmiddag sommer van die ...
Sien meer
Des 2024
Elsabe D
5.0
Oase om moeg batterye te herlaai. Ys Bos Hys is voorwaar ruim, gerieflik en 'n oase waar mens moeg batterye kan herlaai. Peter en sy personeel is baie...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink YS Bos Hys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Dinokeng Wildreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a5f479e81b11e32b0077bcb27e92cf3a1c760e75654de7dfe06212122ceaf833b0ce2a2fa194250da875725eaf75e9b2c82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 6 mense 46 5 1 5 Laksman straat Dinokeng Game Reserve 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373701659148 28.405310697569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang