Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Klip Hys

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Theunispotgieter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

A gem in the bushveld. This place was just beautiful and very comfortable! The hosts were so friendly and welcoming. Quiet and lovely surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig, pragtige natuurskoon. Ons het ons kort tydjie terdeë geniet! Die "vibe" is soos 'n ou plaashuis, en ons is mal daaroor. Die rooibokke het tot omtrent 5m weg van die huis kom wei, en die voëlgesang was lieflik. Ons het lekker rondgeloop op die plaas en het baie wild gesien. Alles was skoon en netjies. Die enigste kwelpunt is die bed - dis tyd vir 'n nuwe een! Hy kraak vreeslik en mens rol na mekaar toe. My man het toe maar in die sitkamer op die bank geslaap. Verder het ons lekker gerus! Peter, ons gasheer, was baie tegemoetkomend en het baie behulpsame advies gegee. Ons keer hopelik gou weer terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Pragtig. Pragtige plekkie, skoon en netjies. Het lekker ontspan en wild gesien. Sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanmarie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlik, veilig, skoon, rustig en pragtig, wonderlike gasvryheid en rustigheid. Soos gewoonlik was dit weereens puik soos al die "Ys" blyplekke in Dinokeng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflike lekker verblyf en wegbreek. Daar is niks tekort by Ys Klip Hys nie, baie lekker en skoon. Vriendelike gasheer. Rustig en lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag
5.0
Feb 2024

Uitstekende waarde vir geld. Was uitstekend en 'n groot verrassing. Wild gesien en lekker gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Drina D
Kort verblyf
4.8
Okt 2024

As jy stilte en rustigheid soek, is dit die regte plek. Ek het baie lekker gebly. Die eenheid is baie goed toegerus. Niks kom kort nie. Die stilte en rustigheid maak Ys Klip Hys 'n wenner!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2024

Heerlik rustig en ontspannend. Lekker plaas atmosfeer. Baie skoon en netjies. Lawrence was baie hulpvaardig. Sal beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janette V
1 nag
4.4
Mei 2024

Rustig, lieflik, verkwikkend. Ek het baie lekker gebly. Geen steurnis, lieflike wild reg voor my. Alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegkom!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Uitstekend. Baie netjies, vriendelike ontvangs en beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308789aa2d4c36612dd071a68d6347fe9bec49aadcfb091a7b202bf6d20e8ac789fe129238d931360a74f568f2eb60f818bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 36 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.363616454607 28.412093779578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang