YS Klip Hys
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 86
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Theunispotgieter D - Aug 2024
Algehele gradering
A gem in the bushveld.
Carina H - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, pragtige natuurskoon.
Lees meerBrenda A - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig.
Susanmarie E - Mrt 2024
Algehele gradering
Wonderlik, veilig, skoon, rustig en pragtig, wonderlike gasvryheid en rustigheid.
Francois P - Mrt 2024
Algehele gradering
Ongelooflike lekker verblyf en wegbreek.
Deon D - Feb 2024
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Janette V - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig, lieflik, verkwikkend.
Andre V - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Elani D - Feb 2023
Algehele gradering
Beautiful place with a nice view.
YS Klip Hys se terugvoer
Dear Elani, even though it was a short stay, we look forward to host you again for a longer stay. Thanks for the nice review. Warm YS Greetings Melanie
Chantelle R - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
YS Klip Hys se terugvoer
Dear Chantelle, it was lovely hosting you both for such a short period in our historical Kliphys. Hopefully we will meet again soon. Warm YS greetings, Melanie.
Marinda V - Aug 2022
Algehele gradering
Sielsrus op sy beste.
Rika P - Jun 2022
Algehele gradering
Huis weg van die huis.
Rika P - Mei 2022
Algehele gradering
Ons is mal oor die plek.
YS Klip Hys se terugvoer
Liewe Rika
Baie dankie vir telkemale se besprekings en die mooi woorde.
Ons kyk uit vir julle kuiers.
Rika P - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig, lekker.
YS Klip Hys se terugvoer
Liewe Rika
Baie dankie vir die pragtige woorde. Dit was heerlik om jou hier te kon huisves en kyk ons uit na die volgende kuiertjie.
YS Groete
Lizandi V - Des 2022
Algehele gradering
'n Mooi private ruimte om tyd saam geliefdes te spandeer.
YS Klip Hys se terugvoer
Liewe Lizandi
Dit was heerlik om Jul te ontvang het by die Kliphys en bly Jul het die tydjie hier geniet.
Sien jul gou weer.
YS Groete
Melanie
Isabel D - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect relaxing weekend away with privacy and the bush on your front stoep.
Seugnet D - Okt 2021
Algehele gradering
Wonderlike huis weg van jou eie. Netjies en mooi.
YS Klip Hys se terugvoer
Liewe Seugnet
Baie dankie vir die mooi woorde, Dit word opreg waardeer, Sien jul weer.
YSlike plaas groete
Roxanne J - Jun 2019
Algehele gradering
Baie unieke huis met plek om te ontspan en die natuur te geniet.
YS Klip Hys se terugvoer
Beste Roxanne,
Baie dankie vir Jul kuier op ons wilds plaas Yeshuati. Dankbaar julle het dit geniet.
Vriendelike YS groete
Melanie
Freddie V - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige opstal met mooi geskiedenis en oulike eienaars!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang