YS Klip Hys
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
- Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
YS Klip Hys grens aan die Dinokeng Groot 5 Wild Reservaat in Gauteng en bied gehalte- en selfsorgverblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Die eenheid het groenstatus wat beteken dat dit sonkrag-energie gebruik, en dus word die eenheid nie deur beurtkrag geaffekteer nie.
Die Kliphys is 'n klein, handgemaakte klipeenheid met 'n ryk geskiedenis wat uit 1885 dateer. Dit het geelhoutbalke en -afwerkings en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en aparte toilet het. Die slaapkamer is toegerus met lugversorging. Dit het ook 'n slaapbank vir 'n derde gas of 'n kind.
Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof plaat, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n lieflike leefarea met TV en gemaklike sitplek wat lei na privaat stoep en braaigeriewe.
Die pragtige stoep het 'n uitsig oor die wild plaas en dam en die diere wei tot teen die eenheid.
Die Pop Hys was die oorspronklike waenhuis van die plaas en dien as n tweede kamer met n dubbel grootte bed, stort badkamer en kitchenette. Die kamer is toegerus met lugversorging.
Hierdie eenheid is op die Yeshuati-privaat wildsplaas geleë en die Boekehout Spruit kobbel hoor afstand vanaf die eenheid met vuurvliegies wat die aande verlig.
Wildritte kan deur die nabye lodges aangebied word om die Groot 5 te verken. Yeshuati is ook ideaal vir bergfietsritte en staptogte, of om lyne in die dam nat te maak.
Kenmerke
Geriewe
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 92
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
- Gaste dink YS Klip Hys het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Dinokeng Dinokeng Wildreservaat Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang