Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Klip Hys

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

YS Klip Hys is langs die Dinokeng Big-5 Wildreservaat, Gauteng geleë. Dit bied gehalte en selfsorgverblyf, ideaal vir natuurliefhebbers. Die eenheid het 'n groen status wat beteken dat sy energie van sonkrag kom. Dit beteken dat die eenheid nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die Kliphys is 'n oulike, klein, handgemaakte klipeenheid, met 'n ryk geskiedenis wat terugdateer na 1885. Dit beskik oor geelhoutbalke en -versierings en beskik oor 1 slaapkamer gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak, en aparte toilet. Dit het ook 'n slaapbank vir 'n derde gas.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n lieflike leefarea met gemaklike sitplek en lei na privaat patio en braaigeriewe.

Die pragtige patio kyk uit oor die wildplaas en dam, en die diere wei langs die eenheid.

Die Pop Hys was die oorspronklike koetshuis van die plaas en dien as 'n tweede kamer met 'n dubbelbed, stortbadkamer en kombuisie. Die kamer is toegerus met lugversorging.

Hierdie eenheid is op die Yeshuati privaat wildsplaas geleë en die Boekehout Spruit klippies in die verte van die eenheid af met vuurvliegies wat die aande verlig.

Wildritte word deur die eienaars aangebied om die Groot 5 te verken. Yeshuati is ook geskik vir bergfietsritte en staptogte, of om 'n lyn in die dam te gooi.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Theunispotgieter D
Saam met lewensmaat
5.0
A gem in the bushveld. This place was just beautiful and very comfortable! The hosts were so friendly and welcoming. Quiet and lovely s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Carina H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtige natuurskoon. Ons het ons kort tydjie terdeë geniet! Die "vibe" is soos 'n ou plaashuis, en ons is mal daaroor. Die rooibokke het tot ...
Sien meer
Mei 2024
Brenda A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Pragtige plekkie, skoon en netjies. Het lekker ontspan en wild gesien. Sal beslis weer daar oornag.
Apr 2024
Susanmarie E
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, veilig, skoon, rustig en pragtig, wonderlike gasvryheid en rustigheid. Soos gewoonlik was dit weereens puik soos al die "Ys" blyplekke in D...
Sien meer
Mrt 2024
Francois P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike lekker verblyf en wegbreek. Daar is niks tekort by Ys Klip Hys nie, baie lekker en skoon. Vriendelike gasheer. Rustig en lekker gekuier.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Gaste dink YS Klip Hys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welgevonden 36 JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA308789aa2d4c36612dd071a68d6347fe9bec49aadcfb091a7b202bf6d20e8ac789fe129238d931360a74f568f2eb60f818bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 36 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.363616454607 28.412093779578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang