Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

YS Klip Hys

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Welgevonden JR124, Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, 44,9 km vanaf Cullinan, 0010, Gauteng
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

YS Klip Hys is langs die Dinokeng Big-5 Wildreservaat, Gauteng geleë. Dit bied gehalte en selfsorgverblyf, ideaal vir natuurliefhebbers. Die eenheid het 'n groen status wat beteken dat sy energie van sonkrag kom. Dit beteken dat die eenheid nie deur beurtkrag geraak word nie.

Die Kliphys is 'n oulike, klein, handgemaakte klip-eenheid, met 'n ryk geskiedenis wat terugdateer na 1885. Dit beskik oor geelhoutbalke en -versierings en beskik oor 1 slaapkamer wat met 'n dubbelbed en 'n badkamer toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en aparte toilet. Dit het ook 'n slaapbank vir 'n derde gas.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het 'n lieflike leefarea met gemaklike sitplek en lei na privaat patio met n verhitte KolKol buite bad en braaigeriewe.

Die pragtige patio kyk uit oor die wildplaas en dam, en die diere wei langs die eenheid.

Die Pop Hys was die oorspronklike koetshuis van die plaas en dien as 'n tweede kamer met 'n dubbelbed, stortbadkamer en kombuisie. Die kamer is toegerus met lugversorging.

Hierdie eenheid is op die Yeshuati privaat wildsplaas geleë en die Boekehout Spruit klippies in die verte van die eenheid af met vuurvliegies wat die aande verlig.

Wildritte word deur die eienaars aangebied om die Groot 5 te verken. Yeshuati is ook geskik vir bergfietsritte en staptogte, of om 'n lyn in die dam te gooi.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jos F
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige rustige veilige ontspanning met wild op jou voorstoep. Privaatheid, rustigheid, waarde vir geld.
Des 2024
Marlene P
Saam met vriende
5.0
Rustig. Presies soos ek gehoop het dit gaan wees. Heerlik gekuier. Alles wat mens nodig het, is daar. Tot wild wat op die gras voor die huis verbyloop...
Sien meer
Nov 2024
Theunis Potgieter D
Saam met lewensmaat
5.0
A gem in the bushveld. This place was just beautiful and very comfortable! The hosts were so friendly and welcoming. Quiet and lovely s...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Carina H
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, pragtige natuurskoon. Ons het ons kort tydjie terdeë geniet! Die "vibe" is soos 'n ou plaashuis, en ons is mal daaroor. Die rooibokke het tot ...
Sien meer
Mei 2024
Brenda A
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig. Pragtige plekkie, skoon en netjies. Het lekker ontspan en wild gesien. Sal beslis weer daar oornag.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 106

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 36 Welgevonden JR124, Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, 44,9 km vanaf Cullinan, 0010, Gauteng
  • Gaste dink YS Klip Hys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 36 Welgevonden JR124, Dinokeng Groot 5 Wildreservaat, 44,9 km vanaf Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA30f4e2988a1a24eb6c840aaf95fb7047f7a4db28772a34e9dd5900e63cf939855cd7f018bb85a3800496eddf5d70661005c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 36 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.36317049958 28.412209114566

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789