Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Shiloh

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Leanie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Fantastiese bos huis! Wat 'n awesome woonplek, dit is nog beter as weg van jou huis met diere wat jou elke oggend begroet. Alles was daar wat ons nodig gehad het, behalwe die WiFi wat stukkend was, maar ons was nie daar om te werk nie, dus het dit ons nie baie gepla nie. Ons het ongelooflik lekker gebly en gekuier, en as ons iets nodig gehad het, was daar dadelik plan gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lilanie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons en vriende het 'n baie lekker kuier gehad. Die naggeluide is ongelooflik. Dit is 'n baie netjiese huis. Die geriewe is regtig voldoende vir 'n baie lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

A fantastic place to stay! The accommodation is spacious, clean and well-maintained. The entertainment areas are lovely, and animals come right to the fence. YS Shiloh is well-equipped with everything you might need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christof S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie netjiese verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Will definitely be back. Wonderful weekend with friends, the place had everything we needed. Solar makes a huge difference and we did not even notice load shedding. Animals right next to the fence the entire time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamarie V
Kort verblyf
4.8
Nov 2024

Heerlike boskuier in netjiese, goedtoegeruste woning! Ons was 'n familie van 7 wat saamgekuier het met senior burgers en jong kinders. Die huis is ideaal vir 'n groot groep van rondom 10 mense met baie kuierplek. Lieflike groot stoep met baie sitplek en alternatiewe kleiner stoep naby die vuurpit. Daar is meer as genoeg plek vir elkeen om 'n 'stilplekkie' of geselshoekie te kry. Die kamers is baie mooi en netjies. Kombuis baie goed toegerus met alles wat benodig word. Hout en ys kan gekoop word by die man wat op die perseel woon. Die enigste 'effense' irritasie was die WiFi wat met tye 'gehang' het en ons moes alternatiewe plan maak om sport te kyk sonder onderbreking. Kon gelukkig dit doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ameldie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Heerlik rustig en laat jou wens dat jy langer kon bly. Ons het heerlik gekuier die naweek, die omgewing was mooi en rustig en die diere kom tot naby die heining. Die huis en kuierareas is baie groot en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Baie lekker, ontspanne en rustig. Dit was baie lekker, rustig en ontspanne. Sal net aanbeveel dat daar gekyk word na die water by die storte, en vir die geld wat mens betaal, iemand wat inkom om skoon te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Melissa B
1 nag
4.2
Des 2024

Beautiful stay. Our stay was extremely relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 105

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R 7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXZqmxQpIlzKiWFUnbWA4LbQs4jWDJySAvvVTTlDTCyvC94lRcg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 34 5 1 5 Laksman Street, 40 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37235508696 28.406910896301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang