YS Shiloh
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 86
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
John G - Jun 2024
Algehele gradering
Ons en vriende het 'n baie lekker kuier gehad. Die naggeluide is ongelooflik.
Kerry D - Mrt 2024
Algehele gradering
A fantastic place to stay!
Christof S - Feb 2024
Algehele gradering
Baie netjiese verblyf.
Werner W - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely be back.
Ameldie D - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig en laat jou wens dat jy langer kon bly.
Rina L - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker, ontspanne en rustig.
Kristoff V - Mei 2024
Algehele gradering
YS Shiloh was superb! Perfect getaway!
Lynn G - Jun 2023
Algehele gradering
Great stay for a large group.
Johanna F - Mei 2023
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, alles net goed.
Lees meerShivani M - Feb 2023
Algehele gradering
Peaceful and relaxing.
YS Shiloh se terugvoer
Dear Shivani
It's such great news to hear about your relaxing time at Shiloh.
See you soon.
YS Greetings
Melanie
Renata D - Jan 2023
Algehele gradering
Wonderlike plek vir 'n familie reünie.
YS Shiloh se terugvoer
Liewe Renata
Baie dankie vir die pragtige terugvoering. So dankbaar Jul kon lekker rus.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Philip N - Jan 2023
Algehele gradering
Bosveld op sy beste.
YS Shiloh se terugvoer
Beste Philip, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien julle spoedig weer. YS Groete, Melanie
Brittany L - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely
YS Shiloh se terugvoer
Hi Brittany, thank you for your feedback, we always appreciate to hear about things we can improve. YS greetings, Charlotte
Elsje V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie rustig en 'n goeie wegbreek.
Isobel W - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker om op die stoep te kuier en te braai.
Rika P - Des 2022
Algehele gradering
Kersfees-kuier.
YS Shiloh se terugvoer
Liefste Rika, altyd heerlik om julle tuis te ontvang. Baie dankie vir die mooi resensie. Vriendelike YS Groete. Melanie
Jeannine M - Sep 2022
Algehele gradering
Wat 'n heerlike kuier in 'n oase in die bid!
Lees meerYS Shiloh se terugvoer
Beste Jeannine
Dis so lekker om te hoor as ons gaste heerlik ontspan en gekuier het in die ruim spasies van Shiloh. Kom kuier gerus weer.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Joeninne J - Jun 2022
Algehele gradering
Besondere kuierplek
YS Shiloh se terugvoer
Hi Joeninne
Wat 'n plesier om sulke mooi komplimente te lees. Ons sien jul graag spoedig weer sodra die son warmer word.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Teressa A - Mei 2022
Algehele gradering
Alles waarvoor mens kan vra.
YS Shiloh se terugvoer
Liewe Teressa
Ek is so bly julle het die spasie geniet. Dankie vir die mooi woorde en kompliment.
Hoop om jul spoedig weer te huisves.
YS-groete
Melanie
Maurie S - Okt 2022
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en genoeg spasie.
YS Shiloh se terugvoer
Goeiemiddag Maurie,
So bly om te hoor dat jul Shiloh geniet het en veral die kombuis.
Hoop om jul weer te ontvang.
Vriendelike YS Groete
Melanie
Lizette B - Nov 2022
Algehele gradering
Ruim, lieflike huis met alles wat nodig is.
YS Shiloh se terugvoer
Beste Lizette
Baie bly Jul het Shiloh geniet. Die diere het verseker weggekruip vir die reen.
Kom gerus weer!
Fees groete
Melanie
Joey R - Des 2021
Algehele gradering
Fantastiese atmosfeer.
Lynn J - Jul 2021
Algehele gradering
A treat to stay in such a beautiful home.
Lukas D - Des 2021
Algehele gradering
Was a nice place, good facilities.
Linda S - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustige gemaklike kuier.
Gert K - Des 2020
Algehele gradering
What a wonderful experience, we loved everything about the place.
YS Shiloh se terugvoer
Baie dankie Gert vir die pragtige terugvoering.
Met groot waardeering,
YS groete
Mericke D - Sep 2020
Algehele gradering
Awesome.
YS Shiloh se terugvoer
Best Mericke
Dit was heerlik om Jul as gaste te gehad het en doen Dit Ons Harte so goed om te weet Jul het Dit werklik geniet.
Ons kyk uit om Jul weer te ontvang.
Dankie vir die mooi skrywe.
Liefde en YS groete
Angus, Melanie, en Stuart 😊
Marilize D - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklike ruimte...
YS Shiloh se terugvoer
Awesome om te verneem ons gaste geniet Shiloh en wil weer kom kuier om 'n heerlike kamp vuur. Sien jul weer.
Marthyn D - Okt 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek vir gesinne, of groter groepe.
YS Shiloh se terugvoer
Beste Marthyn
Baie dankie vir die goeie terugvoering.
Vriendelike YS groete
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laksmanstraat, Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang