Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Shiloh

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
John G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ons en vriende het 'n baie lekker kuier gehad. Die naggeluide is ongelooflik. Dit is 'n baie netjiese huis. Die geriewe is regtig voldoende vir 'n baie lekker kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

A fantastic place to stay! The accommodation is spacious, clean and well-maintained. The entertainment areas are lovely, and animals come right to the fence. YS Shiloh is well-equipped with everything you might need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christof S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie netjiese verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Will definitely be back. Wonderful weekend with friends, the place had everything we needed. Solar makes a huge difference and we did not even notice load shedding. Animals right next to the fence the entire time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ameldie D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Heerlik rustig en laat jou wens dat jy langer kon bly. Ons het heerlik gekuier die naweek, die omgewing was mooi en rustig en die diere kom tot naby die heining. Die huis en kuierareas is baie groot en gerieflik. Sal dit beslis aanbeveel vir vriende en familie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rina L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2024

Baie lekker, ontspanne en rustig. Dit was baie lekker, rustig en ontspanne. Sal net aanbeveel dat daar gekyk word na die water by die storte, en vir die geld wat mens betaal, iemand wat inkom om skoon te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Kristoff V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

YS Shiloh was superb! Perfect getaway! Perfect place for a getaway! Spacious, private, safe and equipped with everything you would need. The perfect getaway destination for a family! Thanks for an awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynn G
1 nag
5.0
Jun 2023

Great stay for a large group. Thank you to the YS Shilou team for a wonderful stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Uitstekende verblyf, alles net goed. So baie keer lyk die foto's op die internet baie beter as wat 'n mens kry, maar beslis nie in hierdie geval nie. Die huis is ruim en mooi, baie kuierplek, mooi kamers en beddegoed, baie skoon, kombuis uitstekend toegerus. Heerlike rustige mooi omgewing. Alles was net goed en lekker, baie dankie. Sal sonder twyfel weer daarheen gaan. Ons familie van Dubai wat saam was, was ook baie beïndruk. Selfoonsein en WiFi nie baie goed nie, maar dit was nie 'n groot behoefte nie. Die De Wagendriftpad is baie sleg vir 'n gewone motor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shivani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Peaceful and relaxing. This was a mom's vacay, sometime to relax and reenergise, that's exactly what YS Shiloh offered, Stewart the caretaker was very helpful and even assisted with chasing from away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
YS Shiloh
Dear Shivani It's such great news to hear about your relaxing time at Shiloh. See you soon. YS Greetings Melanie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 86

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXZqmxQpIlzKiWFUnbWA4LbQs4jWDJySAvvVTTlDTCyvC94lRcg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 29 5 1 5 Laksman Street, 40 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37235508696 28.406910896301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang