Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

YS Shiloh

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

YS Shiloh is 'n selfsorg-bosveldvilla in die Dinokeng Big-5 Wildreservaat, Gauteng. Dit bied gehalteverblyf, ideaal vir natuurliefhebbers.

YS Shiloh is 'n smaakvol versierde, 4 slaapkamer huis en aparte eenheid en kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en lugversorging en daar is 2 volledige badkamers in die huis. Daar is ook 'n losstaande rondawel met 'n koningingrootte-bed en privaat badkamer met slaapplek vir nog 2 gaste. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier en het lugversorging.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n Smeg-gasstoof en oond, yskaste, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die ruim leefareas het gemaklike sitplek en beskik oor 'n kaggel, eetarea en skuifdeure wat na die patio lei. Die huis het sonkrag.

Daar is 'n groot lapa buite met gasbraaigeriewe en 'n aparte boma-braai-area langs die kombuis. Die huis en swembad word omring deur die pragtige bosveld.

Deel van ons groen status is 80% sonenergie, dus geen beurtkrag nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
John G
Saam met vriende
5.0
Ons en vriende het 'n baie lekker kuier gehad. Die naggeluide is ongelooflik. Dit is 'n baie netjiese huis. Die geriewe is regtig voldoende vir 'n bai...
Sien meer
Jun 2024
Kerry D
5.0
A fantastic place to stay! The accommodation is spacious, clean and well-maintained. The entertainment areas are lovely, and animals co...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Christof S
Saam met vriende
5.0
Baie netjiese verblyf. Sien sterre.
Feb 2024
Werner W
Saam met vriende
5.0
Will definitely be back. Wonderful weekend with friends, the place had everything we needed. Solar makes a huge difference and we did n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Lynn G
5.0
Great stay for a large group. Thank you to the YS Shilou team for a wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Laksmanstraat, Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
  • Gaste dink YS Shiloh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Laksmanstraat, Welgevonden JR124, Dinokeng Big 5 Game Reserve, Cullinan, 0010, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXZqmxQpIlzKiWFUnbWA4LbQs4jWDJySAvvVTTlDTCyvC94lRcg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag, vir 10 mense 30 5 1 5 Laksman Street, 40 Welgevonden JR124 Dinokeng Big 5 Game Reserve 0010 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.37235508696 28.406910896301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang