61 Lutie Katz
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 347
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Louis K - Jun 2023
Algehele gradering
Amazing views and the fireplace was awesome.
Paul D - Des 2022
Algehele gradering
Stunning Views.
Nic V - Feb 2022
Algehele gradering
Lekker.
61 Lutie Katz se terugvoer
Hi Nic
So bly julle het die kuiertjie geniet.
Martin B - Nov 2022
Algehele gradering
Enjoyed the property so much we extended our stay.
Lees meerDana S - Jan 2022
Algehele gradering
Incredible location. Private and peaceful. We loved every moment.
61 Lutie Katz se terugvoer
Hi Dana,
So glad you enjoyed your stay!
Michael E - Feb 2022
Algehele gradering
Relaxed.
Kobus J - Nov 2022
Algehele gradering
Great view! baie trappe, so moenie iets in die kar vergeet nie! Baie nice huis, kan doen met bietjie TLC.
Craig S - Feb 2022
Algehele gradering
Our weekend spent at 61 Lutiekatz Road was awesome and the view of the ocean was absolutely breathtaking.
61 Lutie Katz se terugvoer
Hi Craig
So glad you enjoyed your stay!
Gail S - Mei 2022
Algehele gradering
It was a very pleasant stay. All our requirements were met.
Mariétte S - Jan 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en die see-uitsig uit al die vertrekke was 'n bonus.
Lees meerMichelle G - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n lieflike huis by die see, sal beslis weer daar gaan bly!
Robbi S - Mei 2021
Algehele gradering
Great quiet time.
Ina E - Sep 2021
Algehele gradering
Heerlike kuierhuis met die lang tafel en kaggeltjie wat brand vir die koue dag.
Michelle L - Sep 2021
Algehele gradering
A lovely stay with sea views, loads of open space and amazing showers!
Louis K - Jun 2021
Algehele gradering
Heerlik, gemaklik en ontspannend.
Adri W - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlike ruim huis met wonderlike uitsig.
Lizle D - Jan 2021
Algehele gradering
Absoluut hemel op aarde.
Lees meerRuby P - Nov 2021
Algehele gradering
Nice solid house, great views, privacy and showers.
Doris G - Okt 2021
Algehele gradering
Awesome views.
Lees meerLeonie V - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike naweek in die mooi huis geniet!
Sharon S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie ruim woning met alles wat jy nodig het.
Theuns B - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hanlie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige ligging en see-uitsigte.
Lees meerCor V - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike kuier-huis met baie spasie vir sosialiseer, binne-kaggel en buite/onderdakbraai met stunning views oor die see.
Lees meerJacolene M - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik ontspan met die mooiste uitsig.
Motti L - Jan 2020
Algehele gradering
Great location!! Magnificent Ocean views. Pieter was a very helpful and hospitable host. The house is old, and a bit run down. There is damp in the cupboards - which was a bit off-putting.
61 Lutie Katz se terugvoer
Hi Motti, glad you enjoyed the location and views and thanks for the starry rating, especially the compliment for it being good value for money. It's a bit baffling though that you describe a freshly-painted house with two brand new bathrooms (you were literally the first guests to use them!) as "a bit run down".
Anne F - Jan 2019
Algehele gradering
What an amazing view!
Lauren B - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfect location with beautiful views.
Katherine M - Apr 2019
Algehele gradering
Traditional house with magical views.
Lees meerShaneene T - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was awesome.
Sune V - Mrt 2018
Algehele gradering
Heerlik rustig en gemaklik!
Andriette H - Jan 2018
Algehele gradering
Salig.
Kobus B - Sep 2018
Algehele gradering
Aangename verblyf met mooi uitsig.
Mariette M - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik.
Lees meer61 Lutie Katz se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Die kaggel is intussen heeltemal oorgedoen en herstel.
Ons het onmiddellik 'n elektrisiën gestuur nadat julle laat weet het die TV en DStv werk nie. Dit is reggestel.
Die stoof en skottelgoedwasmasjien werk beslis.
Dis jammer dat julle ons nie tydens julle verblyf laat weet het dat julle daarmee sukkel nie, dan kon ons dit daar en dan aangespreek het.
Isabel H - Jan 2018
Algehele gradering
The steps aren't convenient.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die trappe was ongerieflik.
Te veel klein dingetjies het nie gewerk nie: die huis moet instand gehou word, dit is nie baie skoon nie, die kaste ruik muf en die beligting buite is nie goed nie. 'n Beskutte braai-area sal lekker wees vir winderige dae.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
R D - Apr 2017
Algehele gradering
Uitsig asemrowend.
Johannes V - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker man, lekker.
Michelle V - Feb 2017
Algehele gradering
Very relaxing.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspannend.
Wonderlike ligging en dit was ongelooflik ontspannend om elke nag na die branders te luister voor jy aan die slaap raak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lize V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike oop huis, met die mooiste uitsig, vir 'n familiewegbreek.
Anmari D - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie lekker rustig.
Lizette W - Feb 2017
Algehele gradering
Peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Rustig.
Het ons verblyf geniet, maar die huis is baie oud. Vensters sukkel om oop te maak en ons kon nie van die buitedeure sluit nie. Geen internet of selfoon ontvangs nie. 'n Jammerte dat ek nie dit geweet het voor ek bespreek het nie. Wou wegkom vir die naweek maar moes selfoonontvangs hê. Ek het 'n teelfasiliteit en kon nie die huisoppasser kontak nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl K - Nov 2017
Algehele gradering
Yzerfontein baie lekker, 61 Lutiekatz Road vir akkommodasie nie aanbeveel.
Lees meer61 Lutie Katz se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Charl. Dis altyd goed om te weet wat dit is wat gaste pla. Ons het reeds werk gemaak van die kwessies wat jy aanraak.
Millie M - Des 2016
Algehele gradering
Veilig en fantasies.
Monique H - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Sakkie B - Mrt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, hoor die branders - wat meer wil 'n mens hê!
Jp H - Jan 2016
Algehele gradering
Heerlik, rustig - sielskos.
Johan V - Apr 2016
Algehele gradering
Nie geskik vir jong kindertjies nie.
Lees meer61 Lutie Katz se terugvoer
Dankie vir die beoordeling Johan. Jammer om te hoor julle het gesukkel om die see te sien. Ons eie kinders - nou 10 en nege - kuier kuier al sedert hulle geboorte saam in die huis (daarom die beskikbaarheid van bababedjies en eetstoeltjies) en ek vermoed hulle sal nie saamstem dat dit kinder-onvriendelik is nie.
Melana G - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike ontspan met die klank van die see in die agtergrond!
61 Lutie Katz se terugvoer
Melana, baie dankie dat jy ons aandag vestig op die ongelyke trappe. As julle weer kom sal jy opmerk dit is vervang en reggemaak. Pieter.
Herman V - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker blyplek.
Coert G - Apr 2016
Algehele gradering
Lieflike skoon akkommodasie, net die trappe buite is ongerieflik vir die ouer garde!
Kathy D - Mrt 2016
Algehele gradering
Goeie huis vir vakansie.
Lees meer61 Lutie Katz se terugvoer
Dankie dat jy ons attent maak op die venster, Kathy. Ons maak dit dadelik reg. Julle het dalk net die sekuriteitshek se sleutel misgekyk. Alle deure en veiligheidshekke kan beslis sluit en word gereeld nagegaan. Groete, Pieter.
Anonieme gas - Aug 2016
Algehele gradering
Johny W - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend!
Allison J - Feb 2015
Algehele gradering
Rustige verblyf met asemrowende see-uitsig
61 Lutie Katz se terugvoer
Bly julle het dit geniet, Allison. Kom gerus weer!
- Pieter
Amanda D - Sep 2015
Algehele gradering
Pragtige oorspronklike rondawelhuis met 'n mooi uitsig! Dit voel soos 'n vakansiehuis.
Lees meer61 Lutie Katz se terugvoer
Dankie vir die mooi woorde, Amanda. Die uitleg van die huis sal dit ongelukkig baie moeilik maak om 'n badkamer bo in te rig. Gelukkig is daar 'n en suite slaapkamer vir diegene wat snags naby 'n badkamer wil wees.
Pieter.
Anton C J L - Aug 2015
Algehele gradering
Verblyf was nice. Plekkie lekker "cozy". Uitsig asemrowend mooi.
Tania S - Jul 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly en huis is baie goed ingerig.
61 Lutie Katz se terugvoer
Baie dankie Tania. Jammer om te hoor oor die val. Ons sal beslis iets doen aan daardie gladde trappe.
Pieter
Werner R - Nov 2015
Algehele gradering
Mooi grasdakhuis met fantastiese uitsig!
Corne B - Feb 2015
Algehele gradering
'n Regte familiehuis met oorgenoeg ruimte en alles wat jy nodig het.
61 Lutie Katz se terugvoer
Dankie Corne. Bly om te hoor dat julle lekker gebly het - ten spyte van die weer!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg 61, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang