Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yzerfontein Beach Accommodation

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 500 R4 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Geleë in die hartjie van die kusdorpie Yzerfontein, is Yzerfontein Beach Accommodation 'n pragtige vakansiehuis wat 'n ideale opsie is vir 'n onvergeetlike vakansie saam met vriende en familie aangesien dit spog met asemrowende see-uitsigte vanaf die leefarea en meeste slaapkamers.

Dié dubbelverdieping-eiendom het 'n kapasiteit van 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste hoofsuite is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 'n slim-TV, 'n spieëltafel en 'n knus leeshoekie. 'n Bad en 'n stort is beskikbaar in die hoof en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort in. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die oorblywende 2 slaapkamers het albei dubbelbeddens en maak gebruik van die ander 2 badkamers wat toegerus is met 'n bad en 'n stort. Alle linne word voorsien; gaste sal egter hul eie handdoeke moet saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en 'n wasmasjien is in die aparte opwaskamer beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n 8-sitplek-eetkamertafel, 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV waarby gaste op hul eie rekening kan aanmeld om te stroom. Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi.

Buite die huis is daar 'n lieflike onderdakbalkon op die boonste vlak wat bederf met buitesitplek en braaigeriewe. Boonop het hierdie eiendom direkte toegang tot 'n rotsagtige strand. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Yzerfontein Beach Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Yzerfontein Beach Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R8 500
R8 500 R4 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf R8 500
R8 500 R4 250
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duinebessie-singel 29, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe71066d169dff3119205dce43a87dd968e1bb5bda2e970cb6e89a5fc80ff7e2696166f284508634b0ab0e67d61ce1bf633a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R8 500 nouVanaf R4 250 per nag (plek vir 10) 5 5 1 5 29 Duinebessie Crescent Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.368409 18.169203

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang