Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Yzerzee 2

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Rowan F
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Een vir die boeke. Die plekkie is baie mooi ingerig. Dit is baie pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Very nice. Hi, very nice, safe and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Very enjoyable and relaxed. We really enjoyed our stay. Very relaxed and has everything one needs. We'll definitely make use of this accommodation in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvina C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Ons was baie goed ontvang. Die huis was perfek en skoon. Sal weer gebruik maak van huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wessel
Yzerzee 2
Dankie dat julle die woonstel so skoon en netjies gelaat het.

Michaela M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Lovely location and host. Great value for money! The host was friendly and accomodating. The house was neat and close to the beach. Love Yzerfontein as a travel destination!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corinne P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2020

Yzersee 2 is pragtig en het alles wat jy benodig. ’n Baie vriendelike en hulpvaardige eienaar. Yzersee 2 is 'n fantastiese, skoon en goed toegeruste plekkie. Yzersee 2 is pragtig en perfek geleë. Ons sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2019

Baie lekker gekuier. Baie behulpsame eienaars. Sal definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie B
Kort verblyf
4.8
Des 2018

Gerieflik met ruimte, rustig, ontspannend en netjies. Die naweek was wonderlik, mooi skoon see met pragtige uitsigte. Die woonstel is gerieflik en het onmiddellik tuis gevoel. Woonstel is stapafstand vanaf see. Wessel se ontvangs was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Günter L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2018

Ideale plek om te kan buite-braai en te kuier. Die huis bied voldoende spasie en geriewe om ook die buitelug en son te geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Wessel
Yzerzee 2
Dankie Gunter, Ek hoop julle het julle verblyf geniet.

Stefanie F
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2018

Pleasant and neat place. Perfect for what we needed. Everything was great, the only problem that needs fixing is the lock on the front door.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Wessel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flamingo-laan 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90fe23c7893759802057bb1749aacd40d25a05a0dc4042ce7663a21bb388d83fc9c4f7ac20fa47fc9129013d54c2735e2a88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 7 Flamingo Avenue Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.34366488287 18.165552745439

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang