Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zaan's

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.2
Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Aangename gasvrou. Plek baie netjies, en veilig. Baie baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ewald V
1 nag
5.0
Jul 2024

Wonderlik. Wonderlike netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nombuso M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Excellent stay, surely will stay with them again. My stay was quite good. The hosting lady was very friendly and available. She welcomed me very well. The room was clean and spacious. The place is very quiet, which is a plus for me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cathrine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het net een nag oornag en die vertrek was goed toegerus. Die badkamer is ruim, maar. Dit was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melizaan
Zaan's
Baie dankie, Cathrine. Ons hoop om jou vinnig weer te ontvang, ons werk hard aan die badkamer se maar.

Estie J
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Ek was vir besigheid in Bloemfontein en Zaan's was 'n bekostigbare opsie. Verblyf was gerieflik, skoon en netjies. Die eienaar was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Melizaan
Zaan's
Baie dankie, hoop om u vinnig weer te ontvang.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2024

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Melizaan
Zaan's
Dankie vir terugvoer, Maggi Robberts.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Melizaan Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jasmynlaan 82, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA56e5b2543d9a512ae0b4895c08d93d4c3caa908e80413b98ab3829128b62d65b47c38d8ee4d2f282770e398441d1b9cb9b13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 82 Jasmyn Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.131120552008 26.16622888306

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang