Zamabhele Lodge
- Kapasiteit: 57 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Cilliers-straat 74, Golfsig, 1055, Mpumalanga
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zamabhele Lodge is in Golfsig, Mpumalanga, en is die perfekte bestemming vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die lodge bied verblyf in 20 kamers, insluitend dubbel- of gesinskamers. Al die slaapkamers het lugversorging, 'n en suite-badkamer, yskassie, 'n TV, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste kan die tuin en Afrika-sonsondergange vanaf die stoep geniet. Die restaurant op die perseel maak voorsiening vir ontbyt, middagete en aandete, en bied ook 'n volledige à la carte-spyskaart.
Gaste kan ook 'n potjie gholf by die Middelburg Buiteklub geniet, die Little Elephant-mark verken, of die MBIDI Animal Sanctuary besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Fezeka Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jan Cilliers-straat 74, Golfsig, 1055, Mpumalanga
- Kapasiteit: 57 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jan Cilliers-straat 74, Golfsig, 1055, Mpumalanga
-
TGCSA-gradering: