Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zambezi King Fisher Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anton D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

As jy stilte soek met gerief en 'n uitsig, dan is die plek 'n moet. Wat 'n juweel van 'n plek. Omgewing slaan jou asem weg. Kamers is netjies. Gasheer het ons elke wens vervul. Ontbyt en aandetes was so lekker. As jy die magtige Zambezi wil ervaar, is dit regtig die plek. Sit om 'n kampvuur en geniet die stilte. Beddens is gerieflik en die badkamers het 'n pragtige private uitsig. Enigste klagte was dat ons te kort oorgebly het. Ek kom terug, want daar was nie tyd vir tiervis hengel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonette
Zambezi King Fisher Lodge
Goeie dag Anton Baie dankie vir die pragtige review, ons waardeer dit opreg. Hoop werklik ons sien julle as die reën kom en daar baie water is met groot tiere. Namibia groete, Sonette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sonette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B8, Kalundu, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46c088f1c39d6f8027feae6fc953719f3f1d2de8deb972d4f46815dee125891781a04b0511973752c0491dcb2624a33e97cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 520 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Off the B8 Kalundu 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -17.539908 24.589899

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang