Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zambezi Mubala Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3508, Kalimbeza-weg, Upper Zambezi-weg, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zambezi Mubala Camp is op die oewer van die Zambezirivier geleë met asemrowende uitsigte oor die rivierlandskap, en verblyf word gebied in 8 gestruktureerde tente wat op 'n stoep oopmaak.

Dit is idillies geleë aan die waterkant in 'n bos skaduryke bome; ideaal vir diegene wat net so lief is vir die buitelewe as hul skepselgerief. Die kamp is 31 km oos van Katima Mulilo, van die B8-hoofweg af geleë.

Elke tent is ingerig met 4 enkelbeddens met muskietnette en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg met 'n wasbak, 'n yskas, en 'n ketel, potte en breekware. Braaigeriewe is ook by elke tent beskikbaar. Gaste kan 'n braaipakkie optel, of 'n happie eet by die kamp se restaurant.

Die kamp bied 'n kroeg en 'n swembad vir gaste om te geniet, asook 24 uur-sekuriteit. Vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word en kragpunte is beskikbaar. Die kamp is 'n paradys vir beide natuur- en visvang-entoesiaste, en 'n moet vir voëlliefhebbers. Doendinge soos skemerkelkieriviervaarte, begeleide visvanguitstappies, visvanguitstappies en begeleide staptogte na die voëlkolonies kan teen 'n ekstra koste bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • D3508, Kalimbeza-weg, Upper Zambezi-weg, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Gaste dink Zambezi Mubala Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zambezi Namibië
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3508, Kalimbeza-weg, Upper Zambezi-weg, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApmiz0B9o8Tic7sAhq5KP0X3765JJY3DQsJoEZ3CyUNZx9uP1cj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D3508 Kalimbeza Road, Upper Zambezi River 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -17.543178794569 24.522754233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang