Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zambezi Mubala Campsite

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3508, Kalimbeza-weg, Bo-Zambezirivier, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zambezi Mubala Campsite is idillies geleë aan die waterkant van die Zambezirivier, in 'n bos skaduryke bome. Die kampplek is ideaal vir tradisionele kampeerders wat lief is vir die buitelewe. Die kamp is geleë 31 km oos van Katima Mulilo, van die B8-hoofweg af.

Kampeerders kan die lowerryke kamp met sy 11 staanplekke geniet, elk met asemrowende uitsigte oor die rivierlandskap. Kampeerders het toegang tot braaigeriewe, asook gedeelde ablusie- en opwasareas. Gaste het die opsie om 'n happie te eet by die kamp se restaurant of om 'n braaipakkie vir 'n braai op te tel.

Die kamp bied 'n kroeg en 'n swembad vir gaste om te geniet, asook 24 uur-sekuriteit. Vuurmaakhout kan by ontvangs gekoop word. Die kamp is 'n paradys vir beide natuur- en visvang-entoesiaste, en 'n moet vir voëlliefhebbers. Doendinge soos skemerkelkieriviervaarte, begeleide visvanguitstappies, visvanguitstappies en begeleide staptogte na die voëlkolonies kan teen 'n ekstra koste bespreek word.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 103

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • D3508, Kalimbeza-weg, Bo-Zambezirivier, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Gaste dink Zambezi Mubala Campsite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zambezi Namibië
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D3508, Kalimbeza-weg, Bo-Zambezirivier, 31 km oos van Katima Mulilo, 0000, Zambezi
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa850823b503227d111387c8d2083c470acc1d6fd6afe4ecbd088c0caf6bcd6fb5f80d3450d64efa9f6eb6dbcb17abd63f420?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 D3508 Kalimbeza Road, Upper Zambezi River 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.543762246872 24.522480228173

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang